The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Sewe Duike in Modderige Water (Deel 2)
deur Barbara Wilmerton Haas

Text Version | English | Italian

angry kid

(Vervolg van Deel 1)

Josh het die deur oopgemaak en dit toe in Matthew se gesig TOEGESLAAN!

Dit was nou glad nie wat Matthew verwag het nie.

Josh kon hom ten MINSTE gebel het en oor die foon vir hom gesê het om nie oor te kom nie.

Hy sou dan in die eerste plek by die huis gebly het om hierdie soort moeilikheid te vermy.

Was jy al ooit baie teleurgesteld, omdat jy een ding verwag het, maar deur 'n ander ding GETREF is?

The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

“Gaan en was jouself sewe keer in die Jordaanrivier,” het Elisa se dienaar vir Naäman gesê, "en jou vel sal rein word en jy sal genees wees van jou melaatsheid.”

Alles het so goed gegaan vir Naäman, die bevelvoerder van die Aramese leër, tot op die dag wat hy uitgevind het hy is 'n melaatse en sou STERF!

Did you hear that Die jong meisie wat Naäman se vrou bedien het, het haar van die profeet Elisa vertel en Naäman het AL die pad van Damaskus af gekom om genees te word van sy melaatsheid. Maar nou wou Elisa nie eers by sy huis uitkom nie.

“Kyk! Het julle dit DIT gehoor?” het Naäman vir sy dienaars gevra. “Ek het gedink die minste wat hy kon doen, was om uit te kom en van aangesig tot aangesig met my te praat! Ek het gedink hy sou die Naam van die Here sy God aanroep, sy hand oor die melaatsheid op my liggaam uitsteek en my GENEES!

“Is die riviere in Damaskus nie beter as al hierdie modderige riviere in Israel nie? As dit riviere is wat ek nodig het, waarom kan ek nie net huistoe gaan en my in ons EIE rivier was en rein word nie?”

Die Bybel sê, “Hy het omgedraai en WOEDEND weggegaan.”

Servants plead Wel, Naäman se dienaars was nie van plan om hom sommer so te laat teruggaan huistoe, nadat hulle HIERDIE hele ent pad gekom het nie! Hulle het rondom hom kom staan en eerbiedig by hom gepleit: “As die profeet jou opdrag gegee het om een of ander groot ding te doen, sou jy dit nie gedoen het nie? Hoeveel te meer moet jy nie nóú na sy woorde luister en jou doodeenvoudig gaan was en genees word nie?

Toe het Naäman teruggegaan na die modderige Jordaanrivier en het homself in die water gedompel, net soos die profeet hom beveel het om te doen.

EEN…TWEE…DRIE…

Niks het gebeur nie.

“Moenie nou ophou nie!” het sy dienaars na hom geroep.

…VIER…VYF…SES…

“Steeds geen verandering nie,” het hy vir hulle op die wal geskree.

“Die profeet het gesê SEWE keer,” het hulle hom teruggeantwoord.

Naaman is healed Terwyl hy gemompel het, “Sien! Dit gaan NIE werk nie. Nie eers een vlekkie van die melaatsheid het begin verdwyn nie,” het hy homself nog 'n laaste keer in die modderige Jordaanrivier gedompel.

…SEWE!

Toe hy opkom vir 'n asemteug vars lug, het sy vel voor sy oë verander na vel wat gelyk het asof dit behoort het aan 'n gesonde kindjie, en hy was —

GENEES!

Hoe opwindend! Hy was oombliklik genees van die melaatsheid, wat hom gekwel het. Hy sou op die ou end toe nie sterf nie!

Naäman kon nie wag om vir die Profeet Elisa te wys nie, daarom het hy en almal wat saam met hom gereis het, het teruggegaan na die profeet se huis.

The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Hierdie keer het Naäman van aangesig tot aangesig met die Profeet gepraat. “Kyk na my!” het hy vir die profeet gesê. “Nou WEET ek dat die God van Israel die…

Naaman brings gifts …ENIGSTE God op die HELE aarde is!

“Aanvaar nou asseblief hierdie geskenke van my af,” het hy vir die Profeet Elisa gesê.

Maar Elisa het geantwoord, “As die Here voor wie ek staan, leef, sal ek niks daarvan aanvaar nie.”

Naäman het by hom aangedring om dit te neem, maar hy het doodeenvoudig geweier.

“Wel,” het Naäman gesê, “Dit is goed so. Van nou af sal ek nooit weer enige brandoffers of slagoffers bring vir enige ander god, behalwe die Here nie.”

“Gaan in vrede,” het Elisa gesê. Toe het Naäman op sy strydwa geklim en vertrek op sy reis terug huistoe.

The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Gehási, Elisa se dienaar, het gekyk hoe die strydwa vertrek en vir homself gesê, “My meester moes nie hierdie man laat wegkom het sonder om die geskenke, wat hy gebring het, te neem nie.” Hy het net daar en dan besluit om agter hom aan te hardloop en iets van hom te kry, aangesien hy dit in elk geval aangebied het.

Gehási het hom ingehaal. Toe Naäman sien hy kom agter hom aangehardloop, het hy uit sy strydwa geklim om hom tegemoet te gaan.

“Is alles nog reg?” het hy gevra.

“Ja. Alles is reg,” het hy gesê. “My meester het my gestuur om vir jou te sê dat twee jong profete pas by ons huis aangekom het. Hy wil weet of jy asseblief vir hom 'n bietjie silwer en twee stelle klere sal gee.”

“Hier. Neem hierdie silwer en nog 'n bietjie daarby,” het Naäman aangedring. Hy het in die strydwa afgereik vir twee sakke, die geld daarin gesit en dit toegebind. Toe het hy twee stelle duur klere uit die wa gehaal en twee van sy dienaars gestuur om al die geskenke vir Gehási terug te dra, want dit was net te veel vir hom om self te dra.

Toe Gehási na die berg gekom het, het hy die goed by die dienaars geneem en dit in die huis gebêre. Toe het hy die twee manne laat gaan en hulle het vertrek.

Gehazi a leper Daarna het hy ingegaan en voor sy meester gaan staan. Elisa het gevra, “Waar was jy, Gehási?”

“Ek was NÊRENS nie,” het hy geantwoord.

Maar Elisa het van beter geweet. “Besef jy nie dat ek in die gees daar was toe Naäman van sy wa afgeklim het om jou tegemoet te gaan nie? Is dit die tyd om geld te neem, of om klere en olyfplase en wingerde en skape en osse en dienaars te ontvang? Omdat jy dit gedoen het, sal Naäman se melaatsheid op jou en jou kinders kom en op jou kinders se kinders VIR EWIG.”

En Gehási het uit daardie kamer geloop met sy vel so wit soos sneeu van die melaatsheid.

The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

DINK!

1. Hoe het Naäman verwag Elisa sou hom gesond maak?
2. Dink jy Naäman sou gesond geword het as hy sewe keer in die rivier by sy huis in Damaskus geduik het?
3. Wat het Gehási gedoen toe hy hoor Elisa het Naäman se geskenke geweier?
4. Wat het met Gehási gebeur?


ONTHOU

Sonde is baie erger as melaatsheid en slegs die Bloed van Jesus kan ons skoon was van ons sonde.


'N VERS OM TE LEER

“Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n nuwe skepsel:
die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword”
(2 Korinthiërs 5:17).


ALTERNATIEWE VERSE OM TE LEER:

“Loof die HERE, o my siel, en vergeet geeneen
van sy weldade nie! Wat al jou ongeregtigheid
vergewe, wat al jou krankhede genees” (Psalm
103:2-3).

“As ons sê dat ons geen sonde het nie, mislei
ons onsself en die waarheid is nie in ons nie. As
ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om
ons die sondes te vergewe en ons van alle
ongeregtigheid te reinig” (1 Johannes 1:8-9).

“Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die vurige gebed van 'n regverdige het groot krag” (Jakobus 5:16).

“God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade” (Jakobus 4:6b).


PRAKTIESE TOEPASSING

Hoekom het Naäman kwaad geword? Het hy
uiteindelik gedoen wat Elisa hom beveel het om te
doen?

Wat het Elisa so kwaad gemaak vir Gehasi? Wat het
hy verkeerd gedoen?

Wat is die eerste ding wat jy moet doen wanneer jy
verkeerd gedoen het?

[Na bespreking:] Aan die begin was Naäman kwaad
en te trots om gehoorsaam te wees. Gelukkig het sy
diensknegte gehelp om hom van plan te laat
verander. Toe hy uiteindelik die profeet se bevele
gehoorsaam het, het God hom van sy melaatsheid
genees. Toe het Gehasi dinge bederf met sy leuens
en Naäman se melaatsheid oor homself gebring.

Volgende keer as woede of trots jou tempteer om te
lieg oor iets wat jy verkeerd gedoen het, onthou
die storie van Naäman en Gehasi. Erken dat jy
verkeerd was, bely jou sonde teenoor God en vra
Hom om jou te vergewe. Gaan doen dan wat reg is en
God sal jou seën met 'n rein en blye hart wat
ander sal laat begeer om te hê wat jy het.



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God, dankie dat U my skoongemaak het
van die lelike vlekke van sonde.
Herinner my om ander te vertel
van U wonderlike krag.
In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
2 Konings 5:11-27


The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids
crayons

Naaman Does What the Man of God Says (online)
Memory Verse Coloring Page (online)
Naaman The Leper (online)
Naaman coloring Book (online)
Butterfly (online)
Naaman Color by Number (online)

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
The Awesome Coloring Book of Bible Comics
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books



child reading a book

A Little Slave Girl Helps Naaman (read online)
A Reason For Guided Reading (includes Naaman)
Famous Bible Stories: Naaman The Soldier:
Good News for Naaman, Arch Book Series
How a Little Girl Helped to Cure a Leper (read online)
How a Little Girl Helped To Cure A Leper (read online at Hurlbut Story of the Bible)
Naaman Picture Story (online)
Naaman (listen or read online at Garden of Praise)
Read the Bible story of Naaman online
Samuel/The Little Maid Flip-Over Book
The Influence Of A Little Slave Girl (online)
The Mystery of the Missing Spots: The story of Naaman - eBook

365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Early Reader's Bible
Little Pilgrim's Progress
The Comic Book Bible
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible
Children's Books
Spanish Children's Books
The Picture Bible (also in Spanish)



activities

Jigsaw Puzzle (online)
Crossword Puzzle (online)
Word Search (online)
Butterfly Dot-to-Dot (online)
Decode a Slave Girl Helps Her Sick Master (online)
Fill In The Blanks test (online)
Naaman's Leprosy Is Healed (online)
Elisha's Greedy Servant (online)
Elisha and Naaman Multiple Choice (online)

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Super Sized Book of Bible Puzzles



birds singing

Naaman Song (online)
Naaman Go Dunk Your Head [Music Download]
Naaman Is Healed [Music Download]
Sing a Song About Naaman (online)
The Lord Listens When I Pray to Him (listen online)
The Lord Listens When I Pray to Him [Donut Man Music Download]

100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music



crafts

Bible Crafts: Naaman (online)
Elisha Healed an Army Captain Bible Craft (online)
Leprosy Naaman Craft (online)
Naaman Bible Craft (online)
Naaman Craft (online)
Naaman Craft Project (online)
Naaman Cup Craft (online)
Naaman Is Healed Craft (online)
Naaman Paper Craft (online)

Bible Crafts
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts
Puppet Crafts For Kids (online)

The Big Picture Bible Crafts:
101 Simple and Amazing Crafts to Help Teach Children the Bible



CDs and Videos

Adventures in Odyssey® 461: B-TV: Obedience [Download]

Amazing Bible Puppet Theater:
Naaman's Leprosy Is Healed
(watch online)

Bible on the Go Vol. 20: The Story of Elisha
(2 Kings 4-5, 17; 2 Chronicles 24) - Unabridged Audiobook [Download]


Little Kids That Made a Big Difference: Naaman's Servant (online)
Listen online to the Bible story about Naaman (online)
Naaman Bible Story Cartoon (watch online)
Superbook: Naaman and the Servant Girl (watch online)
Superbook: Naaman and the Servant Girl DVD

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share Toddler Bible with DVD
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs



RESOURCES FOR PARENTS AND TEACHERS

GAMES Workshop - Lessons and Ideas for Elisha and Naaman (online)
Lessons in the Story of Naaman (online)
Compassion for the Apparently Incurable (online)
Naaman Is Healed (online)
The Butterfly (online)

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
KidMin ToolBox: Boxed Book Set
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)

The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids
The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Copyright © 2023 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


AFRIKAANSE BYBELSTORIES
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

RAPPORTEER 'N GEBREEKTE SKAKEL

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated July 22, 2023
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources