The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Sewe Duike in Modderige Water (Deel 1)
deur Barbara Wilmerton Haas

The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Text Version | English | Italian


Priscilla het nooit gedink dat sy ooit so siek sou kon voel soos wat sy nou voel nie. Dit was TOTDAT sy besluit het om na haarself in die spieël te kyk. Daar, oral oor haar gesig, was helder rooi vlekkies. My goeiste! Sy het selfs 'n paar vlekkies op haar TONG gekry!

Dit was die derde dag wat sy weg van die skool was en by die huis gebly het, omdat sy waterpokkies gehad het. Sjoe, was SY bly dat daardie vlekkies oor net 'n paar dae heeltemal sou verdwyn!

Maar wat van die mense wat vlekkies gehad het wat NOOIT sou verdwyn nie? Vlekkies wat hulle uiteindelik so siek sou maak, dat hulle sou STERF?

The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Naaman a leper Naäman was 'n hoogs gerespekteerde en baie belangrike man. Hy het per slot van rekening die Koning van Aram gedien as die bevelvoerder van al sy leërs. As gevolg van die baie oorloë wat Hy en sy troepe gewen het, was hy baie geliefd deur die Koning en bewonder as 'n groot held van die land en 'n man van wat baie dapper was. Maar eendag, het Naäman 'n baie hartseer ding ontdek —

HY WAS 'N MELAATSE EN HY SOU STERF!

Daar was so baie wat melaatses was in Naäman se tyd. Bietjie vir bietjie was hulle velle weggevreet deur die verskriklike siekte van melaatsheid.

Naäman se Aramese leër het gaan oorlog voer teen die Israeliete. Baie mense uit God volk het gesneuwel, maar sommige van hulle was gevange geneem en teruggebring na Aram om dienaars te word. Onder hierdie gevangenes was 'n jong meisie, wat aan Naäman se vrou gegee is om haar diensmaagd te wees.

Die nuus van Naäman se melaatsheid het vinnig regdeur sy huis versprei. Eendag, het die klein diensmeisietjie gehoor wat die dienaars vir mekaar gefluister het: “Dit is so jammer! DIT IS SO HARTSEER dat Naäman met so 'n gevreesde siekte getref is. As daar maar iets was wat ons kon doen om hom te help!”

young girl Die jongmeisie het onthou van die Profeet Elisa en die ontsaglike wonderwerke wat hy gedoen het in die land waar sy vandaan gekom het en sy het gedink, “As ek net my meester kon oortuig om die Profeet Elia te kon gaan besoek. Ek weet dat God hom sou kon GENEES van sy verskriklike melaatsheid!”

Eendag, terwyl die klein meisietjie haar meesteres bedien het, kon sy nie meer haar gedagtes vir haarself hou nie. Voor sy besef het wat gebeur, het sy dit uitgeblaker: “Ek wens my meester kon die profeet in Samaria gaan sien. Hy sou Naäman van sy melaatsheid kon genees!”

Naäman se vrou het amper die kos wat sy in haar mond wou sit, laat VAL. Sy het gou opgehou eet en die jongmeisie gevra om langs haar te gaan sit.

“Vertel nou vir my ALLES hieroor. WIE is hierdie profeet?” het haar meesteres gevra. “Ek wil ALLES hoor wat jy van hom weet.”

Die diensmeisie het opgewonde 'n klomp stories vertel van die fenomenale wonderwerke wat die Profeet Elisa gedoen het. Gou het die diensmeisie se woorde Naäman se ore bereik en Naäman het vir die koning gaan vertel wat die diensmeisie gesê het.

The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Naaman with king “Gaan en besoek hierdie profeet,” het die Koning hom beveel. “Ek sal vir jou 'n amptelike brief gee om aan die Koning van Israel te gee, om te help verduidelik wat die doel van jou besoek is.”

Toe het Naäman op sy reis vertrek saam met sy dienaars. Hy het baie geskenke van silwer en selfs nog meer geskenke van goud en ook 'n geskenk van tien stelle klere geneem.

Gou het Naäman en sy dienaars die paleis van die Koning van Israel bereik en Naäman, die Aramese bevelvoerder, was voor die Koning gebring. Die Koning het die brief wat Naäman aan hom oorhandig het, geneem en dit hardop begin lees: “Die man wat hierdie brief bring, is my dienaar Naäman.

Naaman with king “Ek wil hê jy moet HOM GENEES VAN SY MELAATSHEID.”

Toe die Koning van Israel die brief klaar gelees het, het hy woedend sy klere GESKEUR en aan sy dienaars gesê, “Hierdie man stuur vir my 'n melaatse om te genees!

“Is ek GOD, dat ek kan doodmaak en lewe gee?

“Ek weet wat die Koning van Aram REGTIG wil doen. Hy soek net 'n oorlog.”

The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Elisha with king Nie lank daarna nie, het Elisa die profeet gehoor wat in die paleis gebeur het en hy het 'n boodskap aan die Koning gestuur: “Wat is verkeerd? Waarom het jy jou klere geskeur? Stuur hierdie man na MY toe en ek sal sorg dat hy uitvind dat daar 'n ware profeet van God in Israel is.”

Naaman in chariot Toe het Naäman weer op sy strydwa geklim en vertrek in die rigting van Elisa se huis. Gou het hy voor Elisa se deur gestaan.

Tot sy verbasing, het Elisa nie eens na die deur toe gekom nie, maar in plaas daarvan, het hy 'n boodskapper gestuur om hom te gaan ontmoet.

“Gaan en was jou sewe keer in die Jordaanrivier,” het Elisa se dienaar gesê, “en jou vel sal rein word en jy sal genees wees van jou melaatsheid.”

Naäman het baie kwaad geword en WOEDEND die huis verlaat!

(Word Vervolg in Deel 2)

The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

DINK!

1. Wat het die meisietjie in gevangenskap vir haar meesteres vertel?
2. Wat as sy dit vir haarself gehou het?
3. Wat het gebeur toe die koning van Israel die brief van die koning van Aram gekry het?
4. Wat het die Profeet Elisa vir Naäman vertel, wat moes hy doen om genees te word van sy melaatsheid?


ONTHOU

As jy jouself in 'n situasie bevind en jy bang is dit sal NOOIT weggaan nie, in plaas daarvan om kwaad te word en moed te verloor, roep tot God om hulp.


'N VERS OMTE LEER

“…want Ek is die HERE wat jou gesond maak” (Exodus 15:26b).


ALTERNATIEWE VERSE OM TE LEER:

“So dan, my geliefde broeders, elke mens moet
gou wees om te hoor, stadig om te praat, stadig om
toornig te word” (Jakobus 1:19).

“Word toornig en moenie sondig nie; laaat die
son nie ondergaan oor julle toorn nie; en gee aan
die duiwel geen plek nie” (Efésiërs 4:26-27).


PRAKTIESE TOEPASSING

Wat dink jy? Het Naäman rede gehad om kwaad te
wees? Het woede gehelp? Was God tevrede met sy
woede? Wat sou God bly gemaak het?

Wat van jou? Word jy kwaad as jy nie kry wat jy
wil hê nie? Is God tevrede met woede? Hoe kan jy
God laat glimlag?

[Na bespreking:] Ek dink God het vir ons twee ore
en een mond gegee omdat Hy wil hê ons moet twee
keer soveel luister as wat ons praat. Die Bybel
leer dat ons ons ore die hardste moet laat werk,
om vinnig te luister. Maar wanneer dit by mond
kom, wil Hy hê ons moet dit stadig vat.

Voordat jy praat, vra jouself drie vrae:

1. Is dit vriendelik?
2. Is dit waar?
3. Is dit nodig?

Dit wat jy sê kan baie gevaarlik wees. Wanneer jy
voel hoe woede binne in jou opbou, stop en onthou
dat God luister. Moenie toelaat dat woede beheer
oor jou neem nie. Roep en vra God om jou te help.
Laat Hom beheer neem. Hy wil graag jou omgekrapte
gees te kalmeer.



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God, wanneer ek voel ek is in 'n hopelose situasie,
wat nooit sal verander nie, help my om in plaas daarvan
om kwaad te word en moed te verloor, tot U te roep om hulp.
In Jesus Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
2 Konings 5:1-11

The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids
crayons

Naaman Is Healed (online)
Exodus 15:26b (online)
Naaman The Leper (online)
Naaman coloring Book (online)
Butterfly (online)

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
The Awesome Coloring Book of Bible Comics
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books



child reading a book

A Reason For Guided Reading (includes Naaman)
Famous Bible Stories: Naaman The Soldier:
Good News for Naaman, Arch Book Series
How a Little Girl Helped To Cure A Leper (read online at Hurlbut Story of the Bible)
Naaman (listen or read online at Garden of Praise)
Samuel/The Little Maid Flip-Over Book
The Influence Of A Little Slave Girl (online)
The Mystery of the Missing Spots: The story of Naaman - eBook

365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Early Reader's Bible
Little Pilgrim's Progress
The Comic Book Bible
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible
Children's Books
Spanish Children's Books
The Picture Bible (also in Spanish)



activities

Jigsaw Puzzle (online)
Crossword Puzzle (online)
Word Search (online)
Butterfly Dot-to-Dot (online)
Fill In The Blanks (online)
Naaman's Leprosy Is Healed (online)
Elisha's Greedy Servant (online)
Elisha and Naaman Multiple Choice (online)

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Super Sized Book of Bible Puzzles



birds singing

Donut Man: The Lord Listens When I Pray to Him (online)
Naaman Song (online)
Naaman Go Dunk Your Head [Music Download]
Naaman Is Healed [Music Download]
Sing a Song About Naaman (online)
The Lord Listens When I Pray to Him [Donut Man Music Download]

100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music



crafts

Bible Crafts: Naaman (online)
Naaman Craft (online)
Naaman Craft Project (online)
Naaman Cup Craft (online)
Naaman Is Healed Craft (online)

Bible Crafts
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts
Puppet Crafts For Kids (online)

The Big Picture Bible Crafts:
101 Simple and Amazing Crafts to Help Teach Children the Bible



CDs and Videos

Adventures in Odyssey® 461: B-TV: Obedience [Download]

Bible on the Go Vol. 20: The Story of Elisha
(2 Kings 4-5, 17; 2 Chronicles 24) - Unabridged Audiobook [Download]


Naaman's Leprosy Is Healed (watch online)
Naaman Bible Story Cartoon (watch online)
Superbook: Naaman and the Servant Girl (watch online)
Superbook: Naaman and the Servant Girl DVD

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share Toddler Bible with DVD
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs



RESOURCES FOR PARENTS AND TEACHERS

GAMES Workshop - Lessons and Ideas for Elisha and Naaman
Lessons in the Story of Naaman
Compassion for the Apparently Incurable
Naaman Is Healed
The Butterfly

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
KidMin ToolBox: Boxed Book Set
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)

The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids
The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Copyright © 2023 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


AFRIKAANSE BYBELSTORIES
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

RAPPORTEER 'N GEBREEKTE SKAKEL

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated July 17, 2023
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources