Text Version | English | Greek | Italian
Tara het met groot verwagting na die almanak gekyk. Sy was so opgewonde, want haar verjaarsdag het vinnig nader gekom en sy kon net nie meer wag nie.
“Een . . .
twee . . .drie . . .vier . . .NOG NET VIER DAE! Het sy van blydskap uitgeroep.Toe sien sy 'n vreemde woord wat sy nog nooit tevore opgemerk het nie. “Pin . . . Pink . . . Pink-ster,” het sy stadig uitgespreek. “Haai, Ma. Wat is hierdie snaakse woord? Het sy gevra, en dit weer stadig uitgespreek.
“Die woord is ‘Pinkster,’” het sy verduidelik. “Dit is die dag toe die Heilige Gees neergedaal het op die eerste Christene en dit word gevier as die verjaarsdag van die kerk.”
Haar ma het haar liefdevol aan die hand geneem, haar na haar gunsteling stoel gelei, die Bybel opgetel en vir haar die storie van Pinkster begin vertel.
![]()
Nadat Jesus uit die dood uit opgestaan het, daardie eerste Paasfees Sondag, het Hy veertig dae lank deurgebring om met sy naaste vriende en volgelinge te wandel en te praat. Hulle was oorstelp van blydskap dat Jesus weer lewendig was en hulle het baie mooi geluister na elke woord wat Hy vir hulle oor die koninkryk van God vertel het.
Een van Jesus se gunsteling plekke was op die top van 'n berg. Hy sou dikwels daarheen gaan om alleen te wees en met God te praat. Sy vriende het Hom so liefgehad en wou Hom nie verlaat nie. Eendag het sommige van hulle Hom na die top van die berg gevolg. Op pad boontoe, het Jesus vir hulle vertel dat die Heilige Gees sou kom om vir hulle krag te gee om mense dwarsoor die wêreld van Hom te vertel.
Toe Jesus klaar gepraat het oor die Heilige Gees, het 'n baie vreemde, wonderbaarlike ding gebeur. Hulle het in verwondering gekyk hoe 'n wolk uit die hemel gekom het. Dit het Jesus omring en Hom opgelig. Hy het voor hulle oë verdwyn. Hulle het nog nooit so iets gesien nie en hulle kon hulle oë nie glo nie! Hulle het net daar gestaan en na die hemel gestaar!
En dit is nie al nie . . .
Twee ENGELE het reg langs hulle verskyn en gevra waarom hulle net daar gestaan het. Die engele het verduidelik dat Jesus in die hemel opgeneem is, maar dat Hy eendag sou terugkom aarde toe. Hulle was sekerlik bly om dit te hoor, maar hulle het steeds nie geweet wat dit beteken het en wat hulle moes doen nie.
Dit was alles baie verwarrend en hulle was nie heeltemal seker wat hulle volgende moes doen nie. Een van hulle het die woorde van Jesus onthou toe Hy vir hulle gesê het om in Jerusalem te bly, so hulle het van die die berg af geloop en met die stowwerige pad langs tot in die stad, terwyl hulle opgewonde gepraat het oor die gebeurtenis wat pas plaasgevind het.
![]()
Al die dissipels en ander vriende van Jesus het in 'n groot bovertrek bymekaargekom om die storie te hoor van hoe Jesus in die wolk weggeneem is. Hulle het mekaar se geselskap geniet en het saam geëet. Hulle het die dinge wat Jesus vir hulle vertel het, toe Hy nog by hulle was, bespreek. En die heel belangrikste, hulle het they saam gebid.
Dit was tydens een van hierdie gebedsbyeenkomste wat 'n ANDER vreemde en wonderbaarlike ding gebeur het.
SKIELIK, van nêrens af nie, het die geluid van 'n magtige stormwind gekom. Dit het geklink asof 'n groot tornado by hulle in die kamer was!
En dit is nie al nie . . .Hulle het iets gesien wat gelyk het soos vlamme van vuur wat bokant elke persoon se kop gehang het!
En dit is nie al nie . . .En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en hulle het almal begin om in ander tale, wat hulle nog nooit geleer het nie, te praat!
![]()
Die geraas van die wind en van die gebede en van al die mense wat terselftertyd gepraat het, was so hard dat mense buite onder in die straat begin wonder het wat in die wêreld daar in die bovertrek aan die gang was!
Mense het van oral gekom om uit te vind waaroor die gewoel gegaan het. Hulle was verstom en het gedink dit was wonderlik dat hulle mense in hulle eie tale gehoor praat het, want hulle het geweet dat die mense in die kamer almal van Galiléa af was en nie geweet het om hoe om ander tale te praat behalwe hulle eie nie.
Sommige mense was opgewonde om van die wonderlike werke van God te hoor. Ander mense het nie verstaan nie en het gedink die mense in die bovertrek was net dronk.
Petrus het opgestaan en begin om vir al die mense wat buite gestaan het te preek. Hy het verduidelik dat niemand in die bovertrek dronk was nie en dat wat hulle gesien en gehoor het, die krag van die Heilige Gees was.
Hy het vir hulle gepreek oor sekere van die profesieë in die Ou Testament.Hy het vir hulle gepreek oor die leerstellinge van Jesus.Hy het gepreek dat Jesus waarlik die Seun van God was en dat hulle Hom moes aanvaar.Hy het gepreek dat hulle hul van hulle sonde moes bekeer en gedoop moes word.En hy het gepreek dat as hulle hul sondes laat staan en Jesus Christus aanvaar, sou hulle ook die gawe van die Heilige Gees ontvang.
Op daardie EEN DAG, het DRIEDUISEND MENSE gelowiges in Jesus geword! HALLELUJAH!
![]()
Hulle het voortgegaan om saam te kom vir etes, gemeenskap en gebed en baie ander wonderlike wonderwerke is gedoen deur die krag van die Heilige Gees!
![]()
ONTHOU: Die gawe van die Heilige Gees is vir ALMAL!
DINK!
1. Waarom het Jesus se vriende in Jerusalem gebly?
2. Wat was die drie tekens van die Heilige Gees?
3. Wie kan die gawe van die Heilige Gees ontvang?
'N VERS OM TE LEER
“Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang” (Handelinge 2:38).
LAAT ONS BID
****************************************************
Liewe God, dankie dat U Jesus gestuur het om
my sonde weg te neem en dankie dat U die Heilige Gees,
wat my krag gee om vir U te getuig, gestuur het
In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************
KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
Handelinge 1:1-14 en Handelinge 2:1-41
![]()
JUST FOR FUN
![]()
Beginner Coloring Page (online)
The Day of Pentecost (online)
Jesus Ascending Into Heaven (online)
Pentecost Coloring Page (online)
Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids
Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books
![]()
Bible Verse Scramble Page 1 (online)
Bible Verse Scramble Page 2 (online)
Bible Verse Scramble Page 3 (online)
Jigsaw Puzzle (online)
The Crazy Streets of Jerusalem Maze (online)
Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Humongous Book of Games for Children's Ministry
The Super Sized Book of Bible Puzzles
Give Me Oil in my Lamp![]()
Give Me Oil In My Lamp (Cedarmont Music Download)
Pentecost Sunday School Song (online)
More and More People (online)
They Had to Wait (online)
100 Ways To Know God Loves Me & 100 Songs
100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids
Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (sing along)
25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music
![]()
Coming of the Holy Spirit: Acts 2:1-41 (Arch Books)
Now What? For Kids Baptism in the Holy Spirit
Real Power for Kids: Knowing the Holy Spirit as Your Friend
Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress Comic
Spanish Children's Books
365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year
365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Children's Illustrated Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible
![]()
Craft Ideas for Pentecost (online)
Easy Pentecost Art Craft (online)
Pentecost Twirlers and more (online)
Bible Crafts
Bible Crafts & More (Ages 3-6)
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God
Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]
Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts
More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes
(Reproducible: Ages 5-10)
Puppet Crafts For Kids
![]()
Acts of the Apostles DVD
Acts of the Apostles: The Day of Pentecost (online)
Pentecost for Kids: The Holy Spirit Comes (online)
Superbook: Holy Spirit Arrives (online)
The Day of Pentecost (online)
What's in the Bible: What Is the Bible?
Jesus Is the Good News
All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (watch online)
God's Story from Creation to Eternity (listen & watch online)
Read and Share DVD Bible
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs
TEACHER'S RESOURCES
Day of Pentecost Eikon Bible Art [Download]
Helping Kids Understand and Experience the Baptism in the Holy Spirit (online)
Holy Spirit - Resource Library for Children's Ministry (online)
How Is Wind Like the Holy Spirit? (online)
Now What? For Kids Baptism in the Holy Spirit
The Baptism of the Holy Spirit - It's for Kids Too (online)
Free Bible story images
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Ministry Volunteers That Stick
Children's Sermon
Church Supplies
Closing Prayer
FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
52 Games That Teach The Bible
Free educational videos
God's Servants Teach Me
God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs
Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
King James Version Gift & Award Bibles
Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings
Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer
Parenting Resources
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry
Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know
Children's resources
![]()
BIBLE STORY ARCHIVE
childrenschapel.org/bibstory2.html
Copyright © 2022 by Linda Sue Pochodzay Edwards.
You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.
Free Bible Stories!
To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe...” at
You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.
IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.
Copyright © 2022 - www.childrenschapel.org
Pictures Courtesy of Free Bible Images
Webmaster
Last updated June 13, 2022
Welcome!/
What's Here/
Bible Stories/
E-Mail Us/
Around the Piano/
4 Things
Events/
Children's Chapel/
Adult Chapel/
Missing Link/
Links/
Resources