The Children's Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Vars & Lewende Waters
deur Sophia Prinsloo saam met Barbara Wilmerton Haas

Moses knew sometimes the Lord leads you into difficult places to teach you to trust Him in every circumstance

Text Version | English | Italian


Daar was groot opgewondheid op die plaas want die span wat boorgate sink het opgedaag kort voor sononder. Daardie nag, wat Juan so opgewonde dat hy gesukkel het om aan die slaap te raak. Hy het so hard gebid daarvoor want dit sou van groot nut wees om oorvloed water op die plaas te hê. Pa sou meer vee kon aanhou, en Ma sou haar groentetuin kon groter maak — en miskien, net miskien — sou Juan sy pa kon oortuig om vir hom 'n paar vrugtebome te koop. Hy sou hulle plant en water gee en hulle sou heerlike soet sappige perskes, appelkose, pere, appels en miskien selfs avocado's dra, of lemoene, of suurlemoene om lemonade van te maak.

Sunset on the farm Toe Juan uiteindelik aan die slaap geraak het, het hy die wonderlikste droom gehad. Hy het gedroom dat sewe manne rondom 'n groot, glansende silwer kom water gestaan het. Een van die mans het Juan gevra of hy gevul wou wees met die Heilige Gees. Hy het gretig geantwoord, “Ja, asseblief!”

Die man het vir hom die kom water aangegee en hy het gedrink en gedrink, en toe skielik, het hy op die vloer neergeval het en sy maag vasgegryp. Toe het sy hande in die lug opgeskiet en hy het die Here hardop begin loof en prys met vreemde klanke wat uit sy mond uitgekom het. Hy het wakker geword, steeds besig om die Here te prys met sy hande regop in die lug.

Steeds verstom oor die vreemde maar wonderlike droom, het Juan skielik die harde RRRakataka-rrrakataka-rrrakatak van die boormasjien gehoor. Hy het uit die bed gespring, vinnig aangetrek en buitentoe na die plek waar hulle boor gehardloop en by sy pa aangesluit op 'n veilige afstand van die boormasjien af. Hulle het gekyk hoe die boormasjien dieper en dieper geboor het.

Skielik, is die boorpunt opgetrek, “Pa! Het hulle water gekry? Waarom trek hulle op?” Juan het probeer om sy stem te verhef bo die harde geraas. “Nog nie, seun. Hulle trek op om 'n voeringpyp in te sit. Anders kan die gat inval!” Juan het sy ore gespits om te hoor wat sy pa gesê het.

Die mans het 'n voeringpyp in die gat gesit en die afgestamp so ver as dit kon ingaan. Toe het hulle weer die boorpunt ingesit en verder geboor.

Teen middagete, het Ma heerlike hoenderpasteie en yskoue lemonade na die terrein gebring vir almal om te geniet. Verfris, het die manne verder geboor en om die beurt voeringpype ingesit. Teen laat middag, het die grond wat uit die boorgat gekom het, skielik natter en natter geword, en, ja, 'n paar minute later, het vars, skoon water uit die boorgat gestroom. Juan het in die lug opgespring van blydskap terwyl breë glimlagte almal se gesigte verhelder het. Juan kon sien sy pa het 'n nuwe huppel in sy stap oor die vooruitsig dat alles wat lewe sou floreer.

Daardie aand by aandete, het Pa 'n gebed van danksegging gebid en die Kinderbybel geneem om 'n storie te lees:



striped bar


Three young girls skipped and jumped back to their family tent Steeds vol opwinding oor die wonderwerk van die oorsteek van die Rooi See op droë grond, en om met blydskap saam met Mirjam te dans en die Here se lof te besing oor hulle groot verlossing van die Egiptiese leërs, het drie jong meisies gehuppel en gespring terug na hulle gesin se tent toe. Moses het by hulle verbygeloop toe hy hulle met mekaar hoor praat terwyl hulle steeds gedans het:

“Wat 'n groot en magtige God dien ons! Hy het 'n bonatuurlike pad vir ons deur die Rooi See gemaak!” het die oudste een gesê terwyl sy met haar hande hoog in die lug dans.

“En Hy het ons vyande laat verdrink in die Rooi See met sy sterk hand,” het die middelste een gesê en in harmonie met haar oudste suster gedans.

“Ek is seker Hy sal ons altyd veilig hou!” het die kleinste een gesê terwyl sy probeer bybly en haar ouer susters nadoen.

The people were irritated Moses het tevrede geglimlag oor die geloof van hierdie kleintjies en hy het gehoop dat die volwassenes dieselfde vertroue in die Here sou hê en sou glo met hulle hele hart dat die Here hulle sou beskerm en vir hulle sou voorsien, maak nie saak wat nie.

Met die pad van die Rooi See weer bedek met seewater, en die pad terug na Egipteland geblokkeer, het Moses die Israeliete in die woestyn Sur ingelei.

Die eerste dag in die woestyn het verbygegaan terwyl hulle geloop en geloop het. Nie 'n rivier, nie 'n dam, nie eens 'n put was in sig nie. Om hulle dors te les, het hulle water hulle hulle watersakke gedrink.

Die tweede dag het verbygegaan terwyl hulle geloop en geloop het. Weereens, was daar nie 'n stroom, nie 'n poel, nie eens 'n fontein in sig nie, en die watervlakke in hulle watersakke het aansienlik gesak.

Na drie dae van reis in die dorre woestyn sonder om water te kry, was die watersakke van die Israeliete leeg en hulle het ook bekommerd geraak oor hulle diere. Die volk was geïrriteerd met hulle omstandighede en het 'n groot fout begaan:

HULLE HET NIE GEBID TOT DIE HERE HULLE GOD OM HULP TE VRA NIE.

Moses prayed Een man het wel gebid: MOSES! Hy het die hele tyd gebid en hy het geweet die wolkkolom en die vuurkolom het hulle op presies die regte roete gelei waarop God hulle wou gehad het. Hy het geweet dat die Here mens soms lei na moeilike plekke om mens te leer om Hom te vertrou in alle omstandighede.

Skielik, in die verte, het die Israeliete die glinstering van die son op 'n dam water gesien. Was dit werklik, of het die natuur speletjies met hulle gespeel deur 'n mirage? Party mense het na die dam gehardloop om eerste daar te kom en te kyk of dit regtig was of nie. En, JA, dit was regte water, maar toe hulle dit proe, het hulle gesigte vertrek van afsku.

“JIG! O NEE!” Hulle het die water uitgespoeg. Nou het hulle geweet waarom die plek “Mara” genoem was — want die water was bitter.

“MOSES! MOSES!” Hulle het hardop hulle ontevredenheid uitgespreek, “Ons kan dit nie drink nie! Moet ons doodgaan van die dors en hierdie verlate, droë land?”

The Lord showed Moses a tree to throw into the water Moses, wat verantwoordelik gevoel het vir hierdie kermende volk, het presies geweet waarheen om te gaan vir hulp. Hy het by die Here gepleit om hulle te help, en die Here het vir hom 'n stuk hout gewys om in die dam te gooi. Die water het gespat toe Moses gehoorsaam was en dit in die water gegooi het.

Deur met geloof die voortou te neem, het hy vooroor gebuig, van die water opgeskep in 'n beker en dit gedrink. Die mense het hom versigtig gevolg, en ja, die Here het 'n wonderwerk gedoen. Die water was so vars as wat kan kom. Al die mense het hulle dors geles en hulle watersakke propvol gemaak voor hulle hul diere water gegee het.

Met hulle dors geles, het die Here met die Israeliete gepraat daar by Mara en Hy het 'n belofte aan hulle gemaak en gesê, “As julle na my stem luister, aan My gehoorsaam is en doen wat reg is, dan sal Ek al die siektes wat die Egiptenaars gekry het, van julle af weghou, omdat EK DIE HERE IS WAT JOU GENEES!”

The water was sweet as can be Die was amper asof Hy gesê het, “As jy ongehoorsaam is aan die Here, sal jou lewe bitter wees, net soos die bitter water van Mara. Maar as jy aan die stem van die Here gehoorsaam is, soos Moses toe hy die stuk hout in die water gegooi het, sal Hy julle genees, net soos Hy die water van Mara genees het en julle sal 'n goeie lewe hê.”

Die Israeliete het verstaan en saamgestem dat dit 'n goeie ding vir hulle sou wees om die Here te gehoorsaam, en toe het die Here hulle na die lieflike plek Elim gelei. Van ver af, kon hulle die groen takke van lang palmbome sien swaai in die wind, asof dit hulle wink om nader te kom.

Die kinders het hulle oë ingespan om die bome te tel, en toe hulle daar aankom, het hulle tot die gevolgtrekking gekom dat daar 70 welige palmbome rondom 12 fonteine was. Hoe verfrissend was die vars, koue water na 'n lang dag se loop in die woestyn! Hoe getrou was God!

Die Israeliete kon nie vir altyd by Elim bly nie, want hulle het 'n woestyn gehad waardeur hulle moes trek om by die Beloofde Land uit te kom, en daarom het die wolkkolom weer opgestyg en die Here het hulle na die woestyn Sin gelei waar Hy wonderbaarlik manna en kwartels vir hulle voorsien het om te eet, ten spyte van hulle gekla en ongeloof.

Toe het die Here hulle na Ráfidim gelei, maar weereens, het die situasie onmoontlik gelyk omdat daar geen water was vir hulle om te drink nie. Het hulle die Here hierdie keer vertrou oor al die wonderwerke wat Hy tevore gedoen het? Nee, hulle het gewonder, “Is dit regtig die Here wat ons lei deur hierdie dorre woestynland sonder water? Het Hy nie dalk 'n fout gemaak nie? En wat van Moses? HY het ons oortuig om Egipte te verlaat. HY moet vir ons sorg, of het hy ons uitgelei om ons van die dors te laat doodgaan in hierdie skroeiende woestyn?”

Why do you pick a fight with me Al hulle ongeloof en twyfel het veroorsaak dat hulle hulleself opgewerk het tot waansinnigheid, en hulle het klippe opgetel om Moses te stenig terwyl hulle skree, “Gee vir ons water dat ons kan drink!” Kinders het weggekruip waar hulle ook al 'n wegkruipplek kon kry, omdat hulle bang was hulle ouers stenig hulle held, Moses, en maak hom dood.

Moses het geantwoord, “Waarom baklei julle met my? Waarom versoek julle die Here deur nie in Hom te glo nie, nadat Hy al die wonderwerke vir julle gedoen het, en sy liefde aan julle bewys het?”

Maar die mense was kwaad, hulle wou nie luister nie en het gesê, “Waarom het jy ons uit Egipteland gebring? Om ons, ons kinders en ons vee van die dors te laat sterf in die woestyn?”

Moses het nie kwaad geword vir hulle nie; en hy was ook nie bang vir hulle nie, want hy het geweet waar sy hulp vandaan gekom het, daarom het hy die Here gesmeek, “Wat sal ek doen met hierdie volk? Hulle is amper reg om my te stenig!”

Getrou, het die Here geantwoord, “Moses, neem jou staf waarmee jy die Nylrivier geslaan het en roep van die oudstes om saam met jou voor die volk uit te gaan na die rots by die berg Horeb. Daar sal Ek jou ontmoet en jy sal die rots slaan en water sal daaruit spuit, sodat die volk kan drink.”

Refreshing water gushed from the rock Moses het presies gedoen wat die Here vir hom gesê het, sy staf opgetel en die oudstes gelei na die rots by die Berg Horeb. Toe hy die rots slaan reg voor die oë van al die oudstes wat saam met hom gekom het, was daar 'n harde gerommel van rotse wat breek, gevolg deur 'n druisende geluid en vars, kristalhelder, verfrissende water het uit die rots gespuit en genoeg water verskaf vir al die dors Israeliete, hulle kinders en hulle vee. Weereens het die Here vir die Israeliete bewys dat Hy omgee oor hulle en in al hulle behoeftes sou voorsien.

Die fisiese dors van die volk was geles daardie dag, maar nie hulle geestelike dors nie, want hulle het steeds nie volkome geglo dat die Here met hulle was, en hulle liefgehad het en in al hulle behoeftes sou voorsien nie.

Moses het die plek twee name gegee. Die eerste naam was Massa, wat beteken, “Die Here versoek,” omdat hulle gevra het, “Is die Here onder ons of nie?” Die tweede was Meriba, wat beteken, “argument” en “twis.”



striped bar


Juan se Pa het die Kinderbybel toegemaak en gesê, “Julle weet, die rots in hierdie storie is 'n beeld van Jesus Christus. Hy was geslaan en gekruisig vir ons, en het sy lewe vir ons uitgestort. En nou les Hy ons geestelike dors met sy Heilige Gees wat ons vul wanneer ons in Jesus glo en Hom gehoorsaam met ons hele hart en siel, en verstand en krag.”

“Pa! Pa!” het Juan uitgeroep, “Ek het 'n wonderlike droom gehad vanoggend!” Hy het voortgegaan om vir hulle almal te vertel van sy droom waar hy water uit die silwer kom gedrink het.

Sy pa het geantwoord, “Dit is 'n wonderlike droom wat die Here jou gegee het, seun! Jesus het jou gevul met die Heilige Gees in jou droom. In die Evangelie van Johannes, het Hy gesê, dat as ons die geestelike water, God se Heilige Gees, drink sal dit soos 'n ewige fontein binne-in ons word, aan ons blydskap gee en ons geestelike verlange les. Maar as ons aardse water drink, soos hierdie boorgat wat ons geboor het of wanneer ons bevredig wil word deur aardse plesiere, sal ons weer dors word. Dan sal ons aanhou soek op ander plekke, net soos die Israeliete wat van een plek met water na 'n ander moes trek om hulle dors te les. Maar ware geestelike water word slegs op een plek gevind, en dit is in Jesus.”

Nadat hy 'n slukkie water gevat het, het Juan se pa voortgegaan, “Onthou die voeringpype wat in die boorgat geplaas was om te keer dat dit verstop? Wel, wanneer ons sondig, bedroef ons die Heilige Gees en dit veroorsaak dat die lewende water binne-in ons verstop word. Die Heilige Gees sal jou laat skuldig voel oor jou sonde. Maar as ons die Here Jesus vra vir vergifnis, sal Hy ons vergewe en die vloei van sy Heilige Gees weer ontstop binne-in ons.

“Net soos water nuwe lewe bring vir plante en diere op verskillende maniere, laat die Heilige Gees goeie dinge gebeur in ons lewens (vrug en gawes van die gees), soos om vir ons liefde, blydskap, en vrede te gee, en ons kry krag om God te gehoorsaam en te getuig van wat Jesus vir ons aan die kruis gedoen het en wat Hy steeds in ons lewens doen. Hy help ons ook om die Bybel te verstaan en om te bid.”

Juan het geglimlag omdat hy diep in sy hart geweet het dat Jesus vir hom sy Heilige Gees gegee het en dat hy nooit weer geestelik dors hoef te wees nie.



striped bar

ONTHOU!

Net Jesus Christus kan jou geestelike dors les deur jou met sy Heilige Gees te vul.



DINK!

1. Wat was die naam van die plek met die bitter water?
2. Wat het Moses in die water gegooi om dit vars te maak?
3. Hoeveel fonteine en palmbome was by Elim?
4. Wat het Moses met sy staf geslaan om water te laat uitspuit?
5. Waarvan is die rots 'n beeld?
6. Waarvan is die water 'n beeld?
7. Sou jy graag die Heilige Gees binne-in jou wil hê soos 'n lewende fontein?



'N VERS OM TE ONTHOU:

“Maar elkeen wat drink van die water wat Ek hom sal gee, sal in ewigheid nooit dors kry nie, maar die water wat Ek hom sal gee, sal in hom word 'n fontein van water wat opspring tot in die ewige lewe” (Johannes 4:14).



'N ALTERNATIEWE VERS OM TE ONTHOU:

“En op die laaste dag, die groot dag van die fees, het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink! Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei” (Johannes 7:37,38).



PRAKTIESE TOEPASSING

Jesus het belowe dat die Heilige Gees in jou sal kom woon as jy Hom liefhet en gehoorsaam. Kan jy aan 'n paar dinge dink wat die Heilige Gees in jou lewe doen?

Hier is 'n leidraad: Het jy al gehoor van die vrug en die gawes van die Gees? Die Woord sê dat die Heilige Gees jou help om ander lief te hê, Hy gee jou blydskap en vrede en help jou om geduldig en vriendelik te wees, leer jou om goed, getrou, nederig en sterk te wees sodat jy nie selfbeheersing verloor nie. Hy help jou ook om te doen wat God wil hê jy moet doen. Die Heilige Gees besluit watter gawes is die beste vir jou, soos die gawes van wysheid en kennis, of geloof, of kraf om te genees of wonderwerke te doen, of profeteer of preek. Hy is ook daar om jou te vertroos, om jou moed te gee wanneer jy swak of moedeloos voel, om jou te help om te weet hoe om te bid en om jou te versterk.

Het jy vandag die Heilige Gees se hulp nodig? Voel jy eensaam of hartseer of swak? Sukkel jy met 'n slegte humeur? Is dit vir jou moeilik om te weet hoe om te bid? Of is jy ongeduldig met ander en sukkel om liefde aan hulle te bewys? Miskien sukkel jy om iemand wat teen jou gesondig het te vergewe. Of miskien wil jy kragtig deur God gebruik word? Het jy enige ander geestelike begeerte?

[Na bespreking:] Dit is die werk van die Heilige Gees om jou met al hierdie dinge te help. So, net soos iemand in 'n droë, stowwerige woetyn sou dors na water, smag jy so daarna om gevul te word met die Heilige Gees soos God belowe het? Die Woord van God sê dat Hy met blydskap vir jou die Heilige Gees sal gee as jy met geloof Hom daarvoor vra.

Neem nou 'n oomblik in gebed om God te vertel van alles waarmee jy sukkel en al jou swakhede. Vertel ook vir Hom van jou begeerte om deur Hom gebruik te word. Vra Hom om jou met sy Heilige Gees te vul, om jou te help om die vrug van die Gees te dra en om die gawes van die Gees te ontvang en te gebruik volgens sy keuse.


LAAT ONS BID:

Dog and boy praying

****************************************************
Hemelse Vader, dankie dat Jesus geslaan en gekruisig
was vir ons sodat ons vergifnis van ons sondes en
die ewige lewe kon verkry. Les asseblief ons geestelike
dors en vul ons met U Heilige Gees sodat ons vrug kan
dra en kragtig deur U gebruik kan word. In Jesus se
Naam. Amen.
****************************************************



KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?

Exodus 15:22-27; 17:1-7


AFRIKAANSE BYBELSTORIES
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html


crayons

Moses Prays for Help Coloring Page (online)
Sweet Waters Coloring Page (online)
Marah Waters of Bitterness Coloring Page (online)
Moses Coloring Page (online)
Bible Heroes: Moses Colouring Book
Colouring The Old Testament: Colour Your Own Bible Comics

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids
God Cares for Me Coloring Book by Shirley Dobson
My Bible Coloring Book: Genesis to Revelation by Shirley Dobson

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Favorite Bible Stories Coloring Book (reproducible)
My Gospel Story by Colors--Activity Book
The Awesome Coloring Book of Bible Comics
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books



activities

Jigsaw Puzzle (online)
Word Search (online)
Fill in the Blanks (online)
Crossword Puzzle (online)
Cryptogram (online)
Maze (online)
Bitter Waters Made Sweet Activity Sheet (online)
Marah Worksheet (online)
Life of Moses Bingo Game
Moses and Exodus Games and Puzzles (online)
Moses and the Ten Plagues Tales of Glory Play Set
Moses (Exodus) Printable Worksheets (online)
Moses Game Board (online)
Moses Trading Cards (online)
Water from the Rock (online)

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Super Sized Book of Bible Puzzles Sticker Books



crafts

Bitter to Better Water Craft (online)
DIY Hand Puppet (online)
Moses and Exodus Crafts (online)
Moses Clothespin Figure with Sandbox Bible Scene Display (online)
Moses' Snake Staff (online)
Moses' Special Staff Craft for Preschoolers (online)
Paper Roll Quail (watch online)
Shepherd Toilet Paper Roll Craft (online) Stick Puppet (online)

Bible Crafts
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts
Puppet Crafts For Kids (online)

The Big Picture Bible Crafts:
101 Simple and Amazing Crafts to Help Teach Children the Bible



child reading a book

A People on the Move: Moses, Miriam, Aaron, & the Exodus of the Hebrew People
God Is the One in Charge! (read online)
Good and Evil: The Bible As Graphic Novel
HOBC Bible Big Book: Moses
Kingstone Bible Series: Moses Comic Book
Let's Talk About Complaining (online)
Moses and the King (I Can Read)
Moses and the Long Walk
Moses' Big Adventure: Lift-the-Flap
Moses' Dry Feet
Moses/John Flip-Over Book
Moses God's Brave Servant
Moses the Shepherd: Chosen by God
Moses the Traveler: Guided by God

Power Bible: Bible Stories to Impart Wisdom
# 2 - Moses, Leader of the Israelites


Read-Aloud Bible Stories, Volume 3
The Story of Passover Board Book

365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Early Reader's Bible
Little Pilgrim's Progress
The Comic Book Bible
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible
Children's Books
Spanish Children's Books
The Picture Bible (also in Spanish)



CDs and DVDs

Bitter Waters Made Sweet (watch online)
Bitter Water to Better Water (watch online)
Abeka Bible Truth DVD #12: Plagues & Passover; Marah, Elim & Manna
Adventures in Odyssey® 190: Moses, the Passover, Part 1 of 2 [Download]
Bible Comes Alive, Volume 1 Your Story Hour, CD

Bible on the Go Vol. 07: The Ten Plagues on Egypt;
the First Passover; and the Exodus (Exodus 7-12) - Unabridged Audiobook [Download]


Escape from Egypt: Moses and the Ten Plagues (watch online)
Food in the Desert (watch online)
God Gives Manna (watch online)
God Provides Food and Water (watch online)
God's Story: Wilderness (watch online)
God vs. Pharaoh Kids' Bible Theatre (watch online)
Greatest Heroes: The Story of Moses (watch online)
I Am the Bread of Life (watch online)
Israelites in the Desert (watch online)
Kindergarten: Pillars of Cloud and Fire (watch online)
Let My People Go! The Story of Exodus Superbook DVD
Manna from Heaven (listen online)
Manna in the Wilderness (watch online)
Moody Films - Parting of the Red Sea (watch online)
Moses: Miracles in the Wilderness (watch online)
Moses Speaks to the Pharaoh (watch online)
Passover and the Final Plagues (watch online)
Passover Bible Lesson Made Easy (watch online)
Sharefaith Kids: Red Sea Crossing (watch online)
Superbook: Let My People Go! Season 1 Episode 4 (watch online)
The Pillars of Fire and Cloud (watch online)
Ten Plagues Drama with Children (watch online)
The Passover Story (watch online)
The Passover Tradition (watch online)
The Plague on the Firstborn: Angel of Death Is Coming (watch online)
10 Plagues of Egypt for Kids Exodus 7-11 (watch online)
The Greatest Adventure Stories from the Bible: Moses (watch online)
The Holy Tales Bible: Escape From Egypt (watch online)
The Ten Commandments: Moses Turns Water into Blood (watch online)
The Ten Plagues of Egypt Exodus 1—11 Sharefaith Kids (watch online)
The Prince of Egypt Final Scene (watch online)
What's in the Bible: The Passover Explained (watch online)

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share Toddler Bible with DVD
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs



birds singing

Deep and Wide (online)
Moses Songs (online)
The Water of Marah and Elim (online)

Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
Illustrated Songs
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
Sunday School Song Medley (online)
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music



RESOURCES FOR PARENTS AND TEACHERS

LIFEPAC: The Story of Moses
The Story of Moses for Kids (online)
Water from the Rock (online)
Water in the Wilderness (online)

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
KidMin ToolBox: Boxed Book Set
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)


striped bar


The Childrens Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Copyright © 2024 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.

Permission is granted to reproduce this page
for ministry purposes only. Not for resale.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


AFRIKAANSE BYBELSTORIES
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

RAPPORTEER 'N GEBREEKTE SKAKEL

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated October 7, 2024
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources * Donate