Van Die Tronk
Na Die Paleis
deur Linda Sue Pochodzay Edwards
Text Version | English | Italian
Julie het elke oomblik meer ongeduldig geword. Sy het alles gedoen wat sy veronderstel was om te doen en nou het sy net gewag . . . en gewag . . . en gewag vir haar ouer suster om haar te kom haal en uit te neem vir 'n draairoomys. “Waarom kom sy nie?” het sy gewonder. “Sy het belowe sy sou kom,” het Julie gekerm.
Na wat vir haar soos ure se gewag gevoel het, het Julie 'n bekende tok-'n-tok-tok teen die voordeur gehoor. Sy het opgespring en gretig gehardloop om dit oop te maak. “Wat het gebeur?” het sy uitgeroep. “Waarom het jy nie gekom toe jy veronderstel was om te kom nie?” het sy effens huilerig gevra.
“Wel, ek het besig geraak en ek het amper vergeet, maar nou is ek hier, so kom ons gaan!” het sy met 'n glimlag gesê.
![]()
Twee lang jare het verbygegaan sedert Josef die drome van die skinker en die bakker uitgelê het en alles in Egipte het voortgegaan soos gewoonlik. Farao was steeds die koning. Die skinker het steeds die Farao bedien en Josef? Wel, Josef was steeds in die tronk. Hoewel God hom geseën het en hom in beheer van al die ander gevangenes aangestel het, was dit steeds donker en koud en stink en nie te aangenaam nie.
“Het die skinker onthou om vir die koning van my te vertel?” het hy gewonder terwyl hy probeer het om homself gemaklik te maak op die harde houtplank, wat hy vir 'n bed gebruik het, waarna hy sy voete toegemaak het met 'n klein kombersie wat vol gate was. “Ek hoop regtig dat hulle gou gaan kom om my vry te laat!” het hy vir homself ges gesê.
In die tussentyd, in die paleis, het Koning Farao sy snoesige, warm pajamas aangetrek het en in sy donserige, gemaklike bed geklim. Nadat hy die kers doodgeblaas het en die komberse tot onder sy ken opgetrek het, het hy gou aan die slaap geraak.
En hy het gedroom . . . .
![]()
In sy droom, het hy by 'n rivier gestaan. Sewe mooi, groot, vet koeie het uit die rivier gekom, nadat hulle 'n bad geneem het en gaan wei in die weiveld daar naby. Daarna, het daar sewe lelike, maer koeie uit die rivier gekom en die vet koeie agtervolg. Maar in plaas daarvan om te wei in die weiveld, het die lelike, maer koeie, die vet koeie opgevreet. Toe Farao wakker geword.
“Hmmm.... Dit was 'n snaakse droom,” het hy gedink. Toe het hy sy sagte kussing reggeskud, omgedraai en die warm komberse weer tot onder sy ken getrek en weer aan die slaap geraak.
En hy het weer gedroom . . .
![]()
Hierdie keer het hy gedroom van 'n lang koringsteel. Aan hierdie steel was daar sewe vet, ryp, lekker geel koringare. Toe het sewe lelike, dun, maer koringare aan die steel gegroei en die groot, vet koringare opgevreet. Daarna het Farao wakker geword.
Hierdie keer het Farao nie sy kussing reggeskud nie en nie die warm komberse tot onder sy ken getrek en weer aan die slaap geraak nie. Hy het om en om gedraai die res van die nag en gewonder oor die twee snaakse drome.
Uiteindelik het die oggend aangebreek en Farao was bly dat hy nie meer om en om hoef te draai nie. Hy het al die towenaars en die wyse manne van Egipte beveel om na die paleis te kom. Toe hulle almal daar was, het hy hulle in sy groot eetkamer laat vergader en vir hulle 'n ete gegee. Toe het hy vir hulle sy drome vertel. Hy het gehoop dat ten minste een van hulle vir hom sou kon vertel wat die drome beteken het . . . maar niemand kon nie.
Die skinker was in die vertrek toe Farao sy drome oorvertel het. “O, Koning!” het hy uitgeroep. “Ek het 'n vreeslike fout gemaak! Toe u kwaad was vir my en die bakker en u ons in die tronk gegooi het, het ons altwee dieselfde nag drome gehad. Ons het nie geweet wat die drome beteken het nie, maar die jongman wat in beheer was van ons, was in staat om vir ons te vertel wat dit beteken het en hy was reg! Dit het alles gebeur net soos hy gesê het! Tot nou toe, het ek heeltemal daarvan vergeet!”
“Wie is daardie jongman?” het die Koning gevra.
“Sy naam is Josef,” het die skinker geantwoord.
![]()
Farao het onmiddellik vir Josef laat haal en soos jy kan dink, was Josef baie bly om uiteindelik uit die tronk te kom. Hy het homself skoongemaak, geskeer en homself gereed gemaak om voor die koning te verskyn.
Farao het reguit tot die punt gekom. “Ek het 'n droom gedroom en niemand kan vir my vertel wat dit beteken nie. Ek het gehoor jy kan drome verstaan en interpreteer.”
Josef het nederig geantwoord, “Ek het nie die antwoord nie, maar God het.” Farao het toe vir Josef sy drome vertel.
Josef het vir Farao verduidelik, “Die twee drome is eintlik een droom. God het vir u gewys wat Hy van plan is om in Egipte te doen. Die sewe vet koeie is sewe jare en die sewe goeie koringare is dieselfde sewe jaar. Die sewe maer koeie is nog sewe jaar en die sewe maer koringare is dieselfde sewe jaar.
God waarsku u voor die tyd wat Hy gaan doen. Daar sal sewe jaar van oorvloed wees in Egipteland. Dan sal daar sewe jaar van hongersnood wees. Die hongersnood sal so erg wees, dat niemand die jare van oorvloed sal onthou nie. God het vir u twee drome gegee, omdat dit belangrik is en omdat dit gou sal gebeur.”
Nadat hy verduidelik het wat die drome beteken het, het Josef aangehou praat en vir Koning Farao 'n bietjie raad gegee. “U moet owerstes aanstel om een vyfde van al die gewasse, wat gedurende die vyf jaar van oorvloed gemaai word, bymekaar te maak en dit weg te bêre, sodat daar kos sal wees om te eet gedurende die sewe jaar van hongersnood.”
Die koning het na al sy dienaars en towenaars en wyse manne gedraai en gesê, “Kan ons enigeen vind wat so wys is soos hy, wat die Gees van God het?”
![]()
Toe het hy na Josef gedraai en gesê, “JY sal heerser oor my huis wees en al die mense van Egipte sal deur jou beheer word. Ek is die enigste een wat groter as jy sal wees.” Farao het sy eie ring van sy hand afgehaal en dit aan Josef gegee. Toe het hy vir hom deftige klere gegee om aan te trek en goue kettings om sy nek gesit. Hy het vir hom 'n spesiale strydwa gegee om mee rond te ry en hom heerser oor die hele Egipte gemaak, tweede in bevel na homself, Koning Farao.
![]()
DINK!
1. Het alle drome spesiale betekenisse?
2. Wat beteken “interpreteer”?
3. Wie het uiteindelik vir Josef onthou?
4. Wat het die sewe vet koeie en die sewe goeie koringare verteenwoordig?
5. Wat het die sewe maer koeie en die sewe maer koringare verteenwoordig?
6. Wat is 'n “hongersnood”?
7. Was Josef se interpretasie van die drome reg of verkeerd?
8. Hoe het Josef geweet wat die drome beteken het?
ONTHOU:
Lewe regverdig. Ander mense mag jou vergeet, maar God sal nooit die goeie wat jy doen, vergeet nie.
'N VERS OM TE LEER
“Wie volhou om reg te doen, kry blywende beloning”
(Spreuke 11:18b).
PRAKTIESE TOEPASSING
Het jy 'n talent, iets waarmee jy goed is en waarvan jy hou? Is jy goed met Wiskunde? Wat van met 'n bal speel? Is jy goed met mense, kinders of diere? Hou jy van motors of enige ding met wiele en masjiene? Miskien verkies jy om prente te teken of musiek maak, of dalk stories skryf of in konserte optree? Of miskien kan jy goed praat of dalk hou jy daarvan om goeters te verkoop?
Kan jy dink aan ander talente wat mense kan hĂȘ? Wat dink jy was Josef se talent?
[Na bespreking:] Ja, Josef was goed daarmee om dinge te bestuur, maar sy afknouerige broers het nie sy talent waardeer nie. Toe hy 'n slaaf was, het hy Potifar se landgoed baie goed bestuur. Toe hy 'n gevangene was, het hy die hele tronk net so goed of beter bestuur as die tronkbewaarder self. Josef het nie toegelaat dat sy omstandighede hom gekeer het om sy talente te gebruik nie, en ons moet ook nie. God het sy getrouheid beloon deur hom tweede in bevel oor die hele Egipteland aan te stel. Dit was al die tyd God se plan en ons leer daardeur dat as ons getrou is in klein dinge, sal God ons beloon met groter dinge en ons nader daaraan bring om ons die begeertes van ons hart te gee terwyl ons ons lewens volkome aan Hom toewy.
Moenie bekommerd wees as jy nog nie weet wat jou talente is nie. Laat ons 'n oomblik neem en die Here vra om ons te wys wat dit is en om dit getrou te gebruik tot eer van sy Naam.
LAAT ONS BID
![]()
****************************************************
Liewe God, baie dankie vir die stories oor mense
soos Josef, wat godvresende lewens gelei het.
Help ons om te onthou dat U ons altyd sien
en dat U boekhou van al ons dade.
Help ons om regverdig te leef, sodat ons eendag ons
beloning kan ontvang.
In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************
KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
Génesis 41:1-43
![]()
![]()
Pharaoh's Wise Men Were Stumped (online)
Fat Cows, Skinny Cows (online)
Skinny Corn Ate The Fat Corn (online)
Joseph Interpreted Dreams (online)
Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids
God Cares for Me Coloring Book by Shirley Dobson
God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation
Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Favorite Bible Stories Coloring Book (reproducible)
My Gospel Story by Colors--Activity Book
The Awesome Coloring Book of Bible Comics
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books
![]()
Adventure Bible: Joseph The Dreamer (I Can Read)
Beginner's Bible: Joseph & His Brothers (I Can Read)
Genesis 41 (online)
Joseph (read online)
Joseph—God's Superhero (Discover 4 Yourself Inductive Bible Studies for Kids)
Joseph, Jacob's Favorite Son (Arch Books)
Joseph Saves His People (online)
Joseph the Dreamer (read online)
Kingstone Comics: Joseph
Pharaoh's Dream or Pharaoh's Phive Phat Cows (online)
The Birth of a Nation: Abraham to Joseph (listen and read online)
The Butler and the Baker (online)
365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Early Reader's Bible
Little Pilgrim's Progress
The Comic Book Bible
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible
Children's Books
Spanish Children's Books
The Picture Bible (also in Spanish)
![]()
Memory Verse Crown - Cut and Paste (online)
Joseph Helped the King Bible Craft (online)
Joseph in Jail (online)
Bible Crafts
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)
Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]
Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts
Puppet Crafts For Kids (online)
The Big Picture Bible Crafts:
101 Simple and Amazing Crafts to Help Teach Children the Bible
![]()
Jigsaw Puzzle (online)
Fill In The Blanks (online)
Crossword Puzzle (online)
Word Search (online)
Joseph in Prison Activities (online)
Maze (online)
Spot the Differences (online)
Word Tiles Activity (online)
Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Super Sized Book of Bible Puzzles Sticker Books
![]()
Bugtime Adventures: Blessing in Disguise - The Joseph Story (watch online)
Gideon Films: Pharaoh's Dreams (watch online)
Greatest Heroes of the Bible: Joseph & the Coat of Many Colors (online)
Joseph: Beloved Son, Rejected Slave, Exalted Ruler DVD
Joseph: Beloved Son, Rejected Slave, Exalted Ruler (watch online)
Joseph Interprets Pharaoh's Dreams (watch online)
rJoseph: The Young Man (watch online)
Sight & Sound Theatres: Joseph
The Beginner's Bible, Volume 4 (watch online)
rThe Dream of Pharaoh (watch online)
The Story of Jacob and Joseph
VeggieTales: Following God's Directions (watch online)
VeggieTales: Joseph and his Coat of Veggie Colors (watch online)
All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share Toddler Bible with DVD
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
![]()
All Things Work Together for Good (listen online)
He Who Began a Good Work in You (watch online)
In His Dreams (online)
Keep Me True, Lord Jesus (listen online)
Keep Your Tongue from Evil (listen online)
My Sins Are Gone (watch online)
What Really Happened to Joseph? by Continental Singers (listen online)
100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
Illustrated Songs
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids
Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
Sunday School Song Medley (online)
The Bible in a Minute (online)
25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music
RESOURCES FOR PARENTS AND TEACHERS
Children's Sermon (online)
Commentaries on Genesis 41 (online)
Joseph by F B Meyer
Joseph - A Very Colorful Story (online)
Take-Home Paper (online)
Joseph in Prison Activities (online)
Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)
FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide (online)
52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me
God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs
Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
KidMin ToolBox: Boxed Book Set
King James Version Gift & Award Bibles
Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings
Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry
Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know
Children's resources (online)
![]()
Copyright © 2024 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.Permission is granted to reproduce this page
for ministry purposes only. Not for resale.
Free Bible Stories!
To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at
You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.
IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.
AFRIKAANSE BYBELSTORIES
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html
Webmaster
Last updated April 22, 2024
Pictures Courtesy of Free Bible Images
Welcome! *
What's Here *
Bible Stories
E-Mail Us *
Around the Piano *
4 Things
Events *
Children's Chapel *
Adult Chapel
Missing Link *
Links *
Resources *
Donate