The Children\'s Chapel


title graphic

Text Version | English | Italian

Deur Rosemarie Ann Haas



boy looking out a window

Pieter het by die venster gestaan en sy gesig teen die koue glas gedruk, terwyl hy gekyk het hoe sneeuvlokkies saggies grond toe gesweef het in die koue winter lug. “Almal kan na plekke toe gaan behalwe ek,” het hy deur sy saamgeperste lippe gemompel. “Net omdat ek die jongste is, kan ek NOOIT IETS spesiaals doen nie,” het hy gekla.

Sy drie ouer broers het weer saam met die jeuggroep vertrek en soos gewoonlik vir Pieter by die huis gelos.

slingshot and stones

'n Seun, 'n Reus, en 'n Slingervel

Why was
everyone so SCARED of this big bully Dawid het na die bang gesigte rondom hom gekyk. Waarom was almal so BANG vir hierdie groot boelie? God was aan hulle kant, so waarom moes hulle bang wees? Góliat het hulle DOM laat lyk! En niemand het IETS daaromtrent gedoen nie!

Dawid het gekom om te kyk hoe dit met sy drie ouer broers in die oorlog gegaan het en het kos, wat sy pa gestuur het, kom aflewer. Hy het gedink dat hy soldate sou sien veg.

Maar, daar aan die anderkant van die vallei, het 'n TAMAAI GROOT REUS gestaan. En natuurlik wou niemand teen hom veg nie, omdat hy net, wel…net so GROOT was! Daarom het sy broers en die res van die Israelitiese leër net daar gestaan en baie, baie bang gelyk. Dawid was glad nie beïndruk nie. Iets moes gedoen word!

I will fight him Hy het na een van die manne geloop en gevra, “Verskoon my, maar is daar niemand wat teen daardie man gaan veg nie?”

Die soldaat het na hom afgekyk. “Jy bedoel Góliat?”

Dawid het geknik. “Ja, gaan iemand teen hom veg of nie?”

“Jy maak seker 'n grap? Hy is te groot!” het die soldaat geantwoord. “Hy sal ons sterkste man binne 'n sekonde platslaan! NIEMAND gaan teen DAARDIE reus baklei nie.”

Dawid het met 'n glimlag na hom gestaar. “Dan sal EK teen hom veg!”

Die man het gelag, “O, jy is net 'n seun! Trouens, jy moet liewer nou huistoe gaan. Jou broers het hulle kos, so, gaan!”

Dawid het omgedraai, weggeloop en probeer om die gelag en spottery van die skare te ignoreer.

Wat maak dit saak as hy net 'n seun IS? God is ook aan sy kant! Maar hy moes ook huistoe gaan en dit het nie gelyk of enigeen verder na hom gaan luister nie.

slingshot and stones

Net toe hy op pad was om die kamp te verlaat, het 'n man na hom toe aangehardloop gekom. “Verskoon my. Is jy Dawid?” het hy gevra.

“Ja, dit is ek. Is daar iets verkeerd?” het Dawid gevra.

He took David to a large tent where inside sat King Saul
on his royal throne “Kom net saam met my asseblief,” het die man geantwoord en saggies Dawid se arm geneem. Hy het Dawid na 'n groot tent geneem waarin Koning Saul op sy koninklike troon gesit het.

Dawid het vorentoe getree en eerbiedig gevra, “Meneer, wou u my sien?”

Die koning het afgekyk na die jong seun voor hom. “O, ja. Gaan haal die man wat gesê het dat hy teen Góliat wil veg.”

Dawid het trots geglimlag. ““Dit is ek!”

Koning Saul het vreemd na hom gekyk en Dawid het opgehou glimlag.

“Is daar iets verkeerd, Koning Saul?” het hy nederig gevra.

“Ja! JY kan nie teen Góliat veg nie! Jy is niks anders as 'n jong seun nie. Hy sal jou binne oomblikke verslaan,“ het Koning Saul gebulder.

Once when I
was watching my dads sheep a lion tried to eat one of the lambs and
I killed it with my bare hands “Maar God is aan my kant, reg?

“Hy sal my beskerm.

“U hoef nie bang te wees nie, Koning.

“Ek sal niks oorkom nie. Ek belowe,” het Dawid gesê.

“Eenkeer, toe ek my pa se skape opgepas het, het 'n leeu probeer om een van die lammers te verskeur. Ek het hom met my kaal hande doodgemaak. 'n Ander keer, het 'n beer probeer om van my pa se skape op te vreet. Ek het hom ook doodgemaak.”

“As jy moet gaan, sal jy wapenrusting nodig hê,” het hy gesê terwyl hy vir 'n wag gevra het om nader te kom. “Gaan haal my koninklike wapenrusting,” het hy die wag opdrag gegee.

Toe hy terugkom, het Koning Saul beveel dat die wag dit vir Dawid aantrek. Dawid het gestaan, of het probeer staan onder die gewig van die wapenrusting. Dit was swaar — BAIE swaar.

“Um, Koning Saul?” het Dawid onder uit die swaar wapenrusting gemompel.

“Ja?” het hy geantwoord en probeer om die swaard in Dawid se hand te sit. KLETTER! Dawid het dit laat val.

“Hierdie goed is TE swaar. Ek kan dit nie alles dra nie. Ek sal regkom daarsonder, Koning Saul.”

Toe hy nie oortuig gelyk het nie, het Dawid gesê, “Koning Saul, God is aan my kant. Ek is nie bang nie. Laat my asseblief teen die reus gaan veg.” Koning Saul het teruggegaan na sy troon en swaar gesug.

“Dan is dit reg. Jy mag gaan,” het hy gesê. “Maar wees asseblief versigtig. Mag die Here met jou wees.”

Dawid het geglimlag en toe hy uit die tent geloop het, het hy gesê, “DANKIE!”

slingshot and stones

He soon reached the valley where the giant was standing on the
other side Hy het gou die vallei bereik waar die reus aan die ander kant gestaan het.

Dawid het swaai en 'n stroompie gesien.

Hy het daarheen geloop en vyf gladde klippies opgetel.

Hy het een in sy leer slingervel gesit en nader gestap na die plek waar die reus was.

“Wat is dit?” het Góliat hardop uitgebulder. “Die Israeliete stuur vir my 'n SEUN om teen te veg? Ek sal jou vel vir die voëls voer!”

Dawid het geril aan die gedagte, maar het toe sy rug regop gemaak en sy ken opgelig. “Maar God is aan my kant. Jy kan my nie seermaak nie! En ek is NIE bang NIE!”

 David began to swing his slingshot in the airThe rock flew through the air straight at Goliaths forehead

Góliat het gelag en Dawid het begin om sy slingervel eers stadig in die lug te draai, toe vinniger en vinniger. Góliat het gesien wat hy besig was om te doen en na hom toe begin loop.

David had won the battle
for the Israelites Toe KLAP!! Dawid het die die slingervel laat skiet en die klip het deur die lug gevlieg, reguit teen Góliat se voorkop vas, DOEF!! Dawid se oë het groot geword toe die reus vir 'n oomblik skeel gekyk en toe omgeval het! Hy was dood en Israel was gered!!

Dawid het die oorlog vir die Israeliete gewen!!!


slingshot and stones

ONTHOU:

Moenie vir God vertel jy het 'n groot probleem nie.
Vertel vir jou probleem jy het 'n groot God!


DINK!

1. Noem die diere wat probeer het om Dawid se skape te vang.
2. Kon Dawid sy skape beskerm teen daardie diere?
3. Wat was die reus se naam?
4. Waarom het Dawid nie koning Saul se wapenrusting gedra nie?
5. Hoeveel klippies het Dawid opgetel en hoeveel het hy op die
ou end nodig gehad?
6. Was Dawid bang vir Goliat? Hoekom nie?


'N BYBELVERS OM TE ONTHOU

“Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee”
(Filippense 4:13).


ALTERNATIEWE VERSE OM TE LEER:

“Waak, staan in die geloof, wees manlik,
wees sterk” (1 Korinthiërs 16:13).

“Eindelik, my broeders, word kragtig in die Here
en in die krag van sy sterkte” (Efésiërs 6:10).

“…En sy heer sê vir hom: Mooi so, goeie en
getroue dienskneg, oor weinig was jy getrou, oor veel
sal ek jou aanstel. Gaan in die vreugde van jou heer”
(Matthéüs 25:21).



PRAKTIESE TOEPASSING

Maak dit regtig vir God saak of jy kort, lank, vet
of maer is? God kan JOU gebruik om iets spesiaal
vir Hom te doen. Wat dink jy wil God hê moet jy doen?

Dink aan 'n keer toe jy God se hulp regtig nodig
gehad het. Miskien is dit op hierdie oomblik. Vra
God om hulp.

[Na bespreking:] Dit maak nie saak hoe groot of
hoe klein jy is nie. God gee om oor hoe groot jou
hart is. Hy gee om oor hoe baie jy Hom vertrou en
Hy wil baie graag hê dat jy Hom moet vra vir
hulp.

God kan JOU gebruik om groot dinge vir Hom te
doen, maar eers wil Hy hê dat jy getrou moet wees
in die klein dingetjies.



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God, help my om te weet dat U my liefhet net
soos ek is. Gee my die moed om te doen wat U
wil hê ek moet doen. Help my om te onthou dat U
ALTYD met my is en gereed is om my met AL
my probleme te help. In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
1 Samuel 17

slingshot and stones

JUST FOR FUN

David & Goliath Battle Playset
David & Goliath Dish Set
Four In A Row Game: David Vs. Goliath
Tales of Glory Play Set
24-Piece Puzzle


child reading a book

A Giant Headache
David and Goliath 1 (online)
David and Goliath 2 (online)
David & Me Devotions for Boys
David The Fearless Fighter (Biblewise)
David The Shepherd: A Man of Courage
Happy Day Books, Bible Stories: David & Goliath
HOBC Bible Big Book: David and Goliath
Manga Melech: Manga #4, King David
Ready, Set, Find David & Goliath
Superbook: A Giant Adventure-David and Goliath, Hardcover
The Story of David (read online)

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress for Kids
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Complete Illustrated Children's Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible



crayons

A Boy, A Giant and a Slingshot coloring page (online)
Philippians 4:13 (online)
Bible Colour and Learn: 09 The Story of David
David and Goliath coloring page (online)
Coloring page (online)
David the Giant Slayer (online)
My Bible Stories Coloring Book with Stickers Volume 2

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
The Awesome Coloring Book of Bible Comics
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books



activities

Fill-in-the-Blanks (online)
Jigsaw Puzzle (online)
Stone Matching Game (online)
Anagram (online)
Crossword Puzzle (online)
David and Goliath activities (online)
Maze (online)
Pin the Stone on Goliath game (online)
Word Mining Worksheet (online)
Word Search (online)

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Super Sized Book of Bible Puzzles



crafts

David's Bag of Stones (online)
The Battle Is the Lord's wall hanging (online)

Bible Crafts
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids (online)

The Big Picture Bible Crafts:
101 Simple and Amazing Crafts to Help Teach Children the Bible



birds singing

Only a Boy Named David

Bigger Than Any Mountain (online)
David And Goliath [Music Download]
David Shepherd Boy (online)
David's Song (online)
David Poem (online)
Donut Man: David and Goliath (online)
Donut Man: Goliath (online)
Only a Boy Named David (online)
Only a Boy Named David (online lyrics)

100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music



CDs and Videos

Bible Comes Alive Series CD Album 2 (Your Story Hour)

Bible on the Go Vol. 16: David and Goliath;
David and Jonathan; David and Saul (1 Samuel 17-18, 20, 24, 31) -
Unabridged Audiobook [Download]


Dave & the Giant Pickle (reissue) VeggieTales DVD (Veggie Tales)
David, God's Champion

Heroes of the Bible: David & Goliath,
Esther, and Daniel in the Lions' Den, VeggieTales DVD


King David (online)
King David: Shepherd (online)
Superbook: A Giant Adventure—David and Goliath
Superbook: David and Saul, DVD

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share Toddler Bible with DVD
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs



RESOURCES FOR PARENTS AND TEACHERS

Sling and Stones in Bible and in Archeology (online)

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
KidMin ToolBox: Boxed Book Set
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)



slingshot and stones

The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Copyright © 2023 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


AFRIKAANSE BYBELSTORIES
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

RAPPORTEER 'N GEBREEKTE SKAKEL

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated May 30, 2023
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources