The Children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids


A Princess Finds A Basket
Die Storie van Baba Moses
deur Linda Sue Pochodzay Edwards


Text Version | English

"Ons gaan onder by die spruit speel!" het Erin en Eric geskree toe hulle by die agterdeur uitgeglip het. Hulle het met die nou paadjie afgehardloop na die vlak, modderige stoom. Eric het 'n paar paddavissies gevang en hulle versigtig in die plastiek emmer, wat hy saamgebring het, gesit. Erin het 'n paar van die sagte, wollerige katsterte gepluk om die volgende dag vir haar onderwyseres te gee.

Iets in die modder het Eric se oog gevang. "Haai, Erin!" het hy geroep. "Kom hiernatoe en help my!" Erin het tot by haar broer gehuppel om te sien waaroor hy so opgewonde was. "Kyk! In die modder agter daardie lang gras! Sien jy dit?"

Erin het het bootjie, wat Eric 'n paar weke tevore verloor het, gesien. Hulle het elkeen van die langste stokke gegryp wat hulle kon kry en saam was hulle in staat om die bootjie uit die modder te stoot. Hulle het dit na die vlak water gelei waar dit reguit na hulle toe gedryf het. Eric het die modder afgewas. Toe het die twee met die paadjie teruggeloop huistoe, Eric met sy emmer in die een hand en sy kosbare bootjie in die ander en Erin met haar bossie katsterte.

basket

Josef was 'n baie geliefde heerser in die koninkryk van Egipte. Sy geloof in God en sy wysheid het die land gered van hongersnood en gekeer dat die mense van die honger doodgegaan het. Farao, die Koning van Egipte, het Josef tweede in beheer geplaas. Niks was van hom weerhou nie, behalwe, omdat hy nie 'n Egiptenaar was nie, kon hy nie koning word nie.

Josephs only wish was that his family could come and live in Egypt Josef se enigste wens was dat sy familie in Egipte sou kom bly en daarom het hy vir Farao vir grond gevra, sodat sy familie hulle huise daar kon bou en hulle kuddes diere kon saambring. Farao was bly om vir Josef sy wens te gee en het vir Josef se familie 'n gebied genaamd Gosen gegee.

Gosen was die perfekte plek vir Josef se familie. Daar was oorvloed water en groen gras vir die kuddes en die familie het voorspoedig geword. Josef en sy broers het uiteindelik oud geword en gesterf, maar sy kinders, kleinkinders en agterkleinkinders het voortgegaan om die lewe in Gosen te geniet.

This new Pharaoh noticed that the people of Israel had become a large nation within Egypt Farao het ook oud geword en gesterf en 'n nuwe Farao het sy plek ingeneem as die Koning van Egipte. Hierdie nuwe Farao het egter nie onthou van Josef en van al die goeie dinge wat hy vir die koninkryk gedoen het nie. Hy het opgemerk dat die mense van Israel, (Josef se familie) sterk en voorspoedig was. Hy het ook opgemerk dat hulle 'n groot volk in Egipte geword het. Farao was bekommer dat as die volk van Israel teen die Egiptenare sou draai en 'n oorlog begin het, sou hulle moontlik selfs die koninkryk kon oorneem. Hy en sy raadgewers het besluit dat iets gedoen moes word.



divider bar



They made the Israelites work as slaves Hulle het veroorsaak dat die Egiptenare die mense van Israel gehaat het. Hulle het die Israeliete as slawe laat werk, hulle geslaan en hulle hard in die lande laat werk en hulle laat stene maak vir die nuwe stede wat Farao gebou het. Maar selfs deur die verskriklike swaarkry, het die mense van Israel aangehou om te floreer en voorspoedig te wees. Dit het Farao selfs nog kwater gemaak.

He had a meeting with the nurses and told them
  to kill all the boy babies that were born into Israelite families Hy het 'n vergadering met die verpleegsters gehad en hulle beveel om al die seuntjie baba's, wat gebore was in Israelitiese families, dood te maak. Die verpleegsters het geweet dit was 'n verskriklike ding en hulle het geweier om dit te doen. Hulle was ongehoorsaam aan Farao.

Toe Farao sien sy plan werk nie, het hy 'n boodskap aan al die dorpies en nedersettings gestuur en beveel dat elke Israelitiese babaseuntjie in die rivier verdrink moes word, maar dat al die babadogtertjies toegelaat was om te bly leef. Dit was 'n verskriklike wet en die meeste mense was te bang om aan Farao ongehoorsaam te wees en daarom baie baba's het gesterf.

Maar . . .

A man named Amram and a lady named Jochebed loved and trusted God and knew it was wrong to kill their new baby . . . 'n man genaamd Amram en 'n vrou genaamd Jogébed het God liefgehad en vertrou. Hulle het geweet dit was verkeerd om hulle nuwe baba dood te maak. Hulle was lief vir hom en het hom vertroetel. Hulle het vir hom kos gegee en met hom gespeel. Maar hulle was baie versigtig om niemand te laat agterkom van die baba nie. Hoe verskriklik moes dit nie gewees het om so 'n geheim te bewaar nie! Hulle het die baba weggesteek gehou solank as wat hulle kon, maar dit het moeiliker en moeiliker geword. Die baba het sterker geword en sy gehuil het harder geword. Gou het dit onmoontlik geword om die baba stil te hou. Hulle het geweet hulle kon nie meer die baba by die huis wegsteek nie.

Jochebed made a strong basket bed out of the rushes that grew along the river edge Jogébed het 'n idee gehad. Sy het 'n sterk mandjie gemaak van die biesies wat naby die rivier se wal gegroei het. Amram het dit gesmeer met pik, wat die mandjie waterdig gemaak het. Jogébed het 'n sagte kombers in die mandjie geplaas, die baba bo-op gesit en hom toegemaak om hom warm te maak. Toe het sy 'n deksel op die mandjie gesit. Toe . . .

She placed the basket in the river . . . het sy die mandjie op die rivier neergesit. Sy het Mirjam, die baba se suster beveel om in die riete weg te kruip en die mandjie op te pas. Mirjam het 'n goeie wegkruip plek gekry en stil gewag. Sy was angstig om te sien wat sou gebeur, maar sy was ook bang.

Wat as sy nie goed genoeg weggekruip het nie? Wat as iemand haar gesien het en wou weet waarom sy weggekruip het? Wat as die mandjie weggedryf het en sy kon dit nie sien nie? Sy was so vol vrae en dit was so moeilik om net te sit en wag! Soms het sy gewens sy kon net gaan speel saam met die ander meisies, maar sy het geweet sy moes gehoorsaam wees. Buitendien, sy was so lief vir haar klein baba boetie, dat sy net daar moes bly en kyk wat gebeur.

Terwyl sy stil gesit het, het sy 'n snik gehoor, toe 'n klein huiltjie. "OH, NEE!" sy gedink. "Moenie huil nie as-se-blie-e-ef!" Maar die baba het gehuil en daar was niks wat sy daaraan kon doen nie. Sy het bang daar gesit en was self amper in trane, terwyl sy gewonder het of daar iemand anders daar rond was en die baba gehoor huil het.

As quietly as she could Miriam inched herself closer to the river and moved a few leaves to the side so she could get a better look "Wat was dit?" het sy gedink en regop gespring van skrik. Sy het 'n geruis tussen die riete gehoor. So saggies as wat sy kon, het Mirjam stadig nader aan die rivier gegaan en 'n paar blare opsy gestoot, sodat sy 'n beter uitsig kon kry. Wat sy gesien het, het haar laat sidder van ontsteltenis.

Dit kon werklik nie erger word as dit nie! Dit was Farao se eie dogter, die Prinses en haar diensmeisies het afgekom na die rivier toe. Mirjam het gehoop dat die Prinses nie die mandjie sou sien of die baba sou hoor huil nie.

Haar hoop was daarmee heen toe sy die Prinses vir haar diensmeisies hoor sê het om die mandjie vir haar te gaan haal. Met 'n hart vol vrees, het Mirjam gekyk toe die Prinses die mandjie oopmaak. Sou sy die baba uit die mandjie haal en hom in die rivier gooi om te verdrink? Mirjam kon dit amper nie verduur om te kyk nie.

What a surprise it was when she saw the Princess reach into the basket and lovingly
  pick up the baby Wat 'n verrassing was dit nie, toe sy sien dat die Prinses haar hande in die mandjie gesteek het en die baba opgetel het! Terwyl sy hom saggies gesus het om die gehuil te stop, het sy vir haar diensmeisies gesê, "Dit moet een van die Israeliete se baba's wees. Hy is so oulik. Ek dink ek gaan hom vir myself hou."

Toe Mirjam sien dat die Prinses goedhartig was en deernis vir die baba gehad het, het sy vinnig uit haar wegkruipplek gekom. Opgewonde en uit asem uit, kon sy skaars haar woorde uitkry toe sy met die Prinses gepraat het. "Wil – Wil – u hê ek moet 'n vrou k-kry om die baba te versorg en sy oppasser te wees?"het sy gevra.

Die Prinses het vriendelik na Mirjam gekyk. "Doen dit asseblief," het sy saggies geantwoord.

Miriam quickly brought her own mother to meet the Princess Met blydskap, het Mirjam gehuppel en gespring so vinnig as wat sy kon terug na haar eie huis toe en het vinnig haar eie ma gaan haal om die Prinses te ontmoet.

Sonder dat die Prinses geweet het dat Jogébed die baba se regte ma was, het sy haar gevra om die baba huistoe te neem, hom kos te gee en vir hom te sorg. Sy het selfs aangebied om vir al sy uitgawes te betaal! Toe die baba groter geword het, het Jogébed hom as 'n jong seuntjie na die Prinses teruggeneem en sy het hom as haar eie seun aangeneem. Die Prinses het die baba "Moses" genoem, omdat sy hom in die water gevind het. God het 'n wonderlike situasie laat gebeur. Moses, die slawekind, het grootgeword in die paleis van Farao!


basket


DINK

1. Waarom het die Volk van Israel na Egipte gegaan?
2. Waarom was die Farao bang vir die Volk van Israel?
3. Wat was Farao se plan?
4. Waarom het Farao se plan nie gewerk nie?
5. Hoe het Jogébed en Amram die baba gered?
6. Wie het die baba gekry?
7. Wat het die Prinses die baba genoem?



ONTHOU

Vertrou op God om slegte situasies in goeies te verander.



'N VERS OM TE LEER

"En sy het hom Moses genoem en gesê; Ek het hom mos uit die water getrek" (Exodus 2:10b).



PRAKTIESE TOEPASSING

Wie was die nare persoon in hierdie storie? Wat het hy gedoen om naar te wees? Is daar iemand in jou lewe wat naar is met jou? Wat doen jy wanneer iemand lelik is teenoor jou?

Wat van die prinses in hierdie storie? Wat sy 'n goeie mens? Wat het sy gedoen wat goed was? Glo jy dat dit God was wat die prinses gestuur het om Moses se lewe te red en vir hom te sorg? Dink jy God kan dieselfde vir jou doen?

[Na bespreking:] Laat ons 'n oomblik neem en bid en God vra om ons te help om Hom in elke slegte situasie te vertrou, selfs wanneer mense lelik is met ons. Laat ons Hom ook dank vir al die goeie mense wat Hy in ons lewens gestuur het en dat Hy alles ten goede vir ons sal meewerk as ons Hom vertrou, Hom liefhet en doen wat Hy sê.

LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Hemelse Vader, dankie dat U ons liefhet
en vir ons sorg. Help ons om te onthou dat
as ons U vertrou en gehoorsaam, kan U selfs
die slegte situasies goed laat uitwerk.
In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************



KAN JY HIERIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?

Exodus 1:6 - 2:10



divider bar



crayons

Princess Handing Baby Moses to Miriam
Princess and Maids with Memory Verse
Princess and Baby Moses with Memory Verse
Ancient Egypt Coloring Pages
Online coloring
Baby Moses
Baby Moses Coloring Book (ages 2-4)
Bible Heroes Coloring Book: Moses


Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Bible Verse Coloring Pages #2
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids
Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
Children's Bible Coloring Books



activities

Jigsaw Puzzle (online)
Color, Cut and Scramble the Memory Verse
A Princess Finds A Basket Maze
A Princess Finds A Basket Word Search
A Princess Finds A Basket Crossword Puzzle
Draw Some Waves (online)
God Saved Moses Take Home Sheet
Items for a Baby (online)
Life of Moses Bingo Game
Moses Is Born
Moses and Exodus Games and Puzzles
Moses (Exodus) Printable Worksheets
Moses Game Board
Moses Trading Cards
Sink or Float (online)
Spot the Difference (online)
The Story of Moses Reusable Sticker Book

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Humongous Book of Games for Children's Ministry
The Super Sized Book of Bible Puzzles



crafts

Baby Moses Craft
Baby Moses Paper Craft
Make Moses In A Basket
Weave A Basket Paper Craft

Bible Crafts
Bible Crafts & More (Ages 3-6)
Crafting the Word of God
Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids & Digital Album Download [PDF Download]
Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids



singing birds

Baby Moses: Toddler Bible Songs, Compact Disc [CD]

God Made Families
Jesus Loves the Little Children
Pentatuch (watch online)

100 Ways To Know God Loves Me & 100 Songs
100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (sing along)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music



child reading a book

The Story of Baby Moses
The Story of Baby Moses Exodus 1:1-2:10
Baby Moses Safe In The Bulrush Basket
Beginners Bible: Baby Moses and the Princess
Candle Little Lambs: Moses in the Bulrushes
HOBC Bible Big Book: Moses
Moses the Child: Kept by God
Moses and the Long Walk
Moses' Dry Feet
The Big Sister's Secret: The Story of Miriam
Tiny Baby Moses

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress Comic
Spanish Children's Books

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress Comic
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Children's Illustrated Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible


CDs and Videos

Baby Moses & a Trip to the River by Virtual Sunday School (watch online)
Baby Moses Moody Bible Story (watch online)
Bible Comes Alive, Volume 1 Your Story Hour, CD
Bible Stories: Moses
Greatest Heroes & Legends: The Story of Moses (watch online)
Let My People Go! The Story of Exodus Superbook DVD
Moses Prince of Egypt Baby Scene (watch online)
The Greatest Adventure Stories from the Bible: Moses (watch online)

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (watch online)
God's Story from Creation to Eternity (listen & watch online)
Read and Share DVD Bible
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs



Resources For Parents and Teachers

LIFEPAC: The Story of Moses
Moses Is Born activities
Moses and the Desert story ideas
Moses Leaves Egypt resources
The Story of Moses for Kids

Free Bible story images
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Ministry Volunteers That Stick
Children's Sermon
Church Supplies
Closing Prayer

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide


52 Games That Teach The Bible
Free educational videos
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer
Parenting Resources
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources



In His Image Logo


BIBLE STORY ARCHIVE
www.childrenschapel.org/bibstory2.html

 


Copyright © 2019 by Linda Sue Pochodzay Edwards.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under "Subscribe... " at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Copyright © 2019 — www.childrenschapel.org

Pictures Courtesy of Free Bible Images

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated August 24, 2021.

Next page

Welcome!/ What's Here/ Bible Stories/ E-Mail Us/ Around the Piano/ 4 Things
Events/ Children's Chapel/ Adult Chapel/ Missing Link/ Links/ Resources