The Children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

God se Belofte aan Abram

(Hierdie Bybelstorie
was liefdevol vir jou voorberei
deur drie Internet vrywilligers.)

God's Promise to Abram

Text Version | English | Italian


AAAH! Wat 'n verligting! Dinge het gelyk of dit rustig geraak het na die oorloë. Lot se familie en die mense van Sodom was terug by die huis, alles te danke aan Abram, en alles het weer teruggekeer na die daaglikse roetine van die lewe. Dit is—vir almal behalwe Abram.

Abram het heel moontlik net op sy bed gelê en dink aan alles wat pas gebeur het. Hy het dalk gewonder of die konings agter hom sou aankom oor wat hy gedoen het om sy broerskind terug te kry. Hy het moonlik daaraan gedink dat hy nog nie 'n pa was nie. Hy wou so graag 'n ouer wees. Waaraan hy ook al gedink het—dit het vrees in sy hart ingeboesem.

God speaks to Abram Abram het die Here baie liefgehad en die Here het Abram liefgehad. Trouens, Abram was “'n vriend van God” genoem. Die Here het geweet hoe bang Abram was en wou hom vertroos. Abram het die Here in 'n visioen gesien en sy stem gehoor sê, “MOENIE VREES NIE, Abram, Ek is jou SKILD en jou BELONING is baie groot.”

Abram was bly dat die Here hom kom besoek het en hy het verstaan dat die SKILD 'n vorm van beskerming was en dat die Here bedoel het dat Hy altyd daar sou wees vir Abram en hom van gevaar sou beskerm. Maar wat het die Here bedoel toe Hy van 'n BELONING gepraat het? Abram het reeds alles gehad wat hy nodig gehad het. Hy het groot rykdom en roem gehad. Die enigste ding wat Abram nie gehad het nie, was 'n seun en hy was heeltemal te oud om kinders te hê. Trouens, Abram was reeds oud genoeg om 'n oupagrootjie te wees!

“O Soewereine HERE, wat kan U vir my gee? Ek het geen kinders nie, omdat U gekies om my geen kinders te gee nie, so wie sal my erfgenaam word? Wat beteken al hierdie rykdom as daar niemand is om dit te erf nie? Sal my dienaar, Eliëser van Damaskus, my erfgenaam wees?”

“NEE,” het die HERE voortgegaan. “Hierdie man sal nie jou erfgenaam wees nie. Jy sal 'n seun van jou eie hê.”

God shows Abram the stars of the heavens Toe het die HERE Abram buitentoe geneem. “KYK op na die hemel en TEL die sterre as jy kan. Jou kinders en kleinkinders sal so baie wees soos al die sterre in die hemel daarbo.”

Abram was verheug om hierdie belofte van God te hoor. Hy het nie verstaan hoe dit sou gebeur nie, maar hy het die woorde van die HERE GEGLO en weens sy geloof in die HERE, was sy lewe reg met God. HOE WONDERLIK!

Die HERE het aangehou praat met Abram. Hy het Abram herinner aan 'n belofte wat Hy vroeër gemaak het: “Ek is die HERE, wat jou uit Ur van die Galdeërs gebring het om jou hierdie land te gee om dit in besit te neem.”

“O Soewereine HERE, hoe kan ek weet dat ek dit in besit sal neem?” het Abram gevra.

“Bring vir my 'n vers, 'n bok en 'n skaapram, elkeen drie jaar oud, saam met 'n tortelduif en 'n jong duif,” het die HERE vir Abram gesê. Abram het die diere gebring. Hy het almal in die middel deurgesny, behalwe die voëls en hulle helftes teenoor mekaar neergesit. Terwyl hy dit alles gedoen het, het roofvoëls op die dooie diere toegesak. Abram het hulle vinnig weggejaag.

Die son het nou ondergegaan en 'n diep slaap het Abram oorval. Terwyl hy geslaap het, het daar 'n groot en skrikwekkende duisternis hom oorval. Toe het die HERE weer met Abram gepraat en hom vertel dat hy 'n baie, baie ou man sou word en dat sy nageslag nie net sy rykdom sou erf nie, maar ook die hele land waaroor hy geloop het van die rivier in Egipte tot by die groot Eufraatrivier.

Smoking pot and burning lamp Toe die son heeltemal onder was en dit heeltemal donker was, het daar 'n rokende vuuroond en 'n brandende fakkel verskyn en tussen die diere wat Abram as 'n offer aan die Here gebring het, beweeg. Dit was 'n teken dat die Here tevrede was met Abram en dat Hy sekerlik Sy belofte sou hou!

Ongelukkig was Sarai nie saam met Abram toe die groot belofte aan Abram gemaak is en die Here Homself op so 'n wonderbaarlike manier aan Abram vertoon het nie.

stars

Sarai presents Hagar to Abram Sarai het haar oë op skrefies getrek oor die helder sonlig wat deur die tent se opening geskyn het en sy het gesug. Sy wou so graag 'n kind hê, maar sy het geweet dat dit onmoontlik was, omdat sy en Abram al so oud was. Sy het geweet dat God aan Abram belowe het dat hy baie kinders sou hĂȘ en sy wou graag God se belofte glo, maar sy het begin wonder of God bedoel het dat daardie kinders van haar af sou wees.

“As my diensmeisie, Hagar, 'n kind sou kry, sou ek daardie kind as my eie grootmaak,” het Sarai hardop met haarself gepraat, haar terwyl haar oë die vlug van 'n swerm voëls, wat van die die son af weggesweef het, gevolg het. Die gedagte het by haar gebly en gou het sy haar man daarvan vertel. Abram wou baie graag vir Sarai gelukkig maak en het ingestem tot die voorstel en Hagar as sy tweede vrou geneem.

Vir Sarai het die tyd stadig verby gegaan, terwyl sy gewag het vir Hagar om 'n kind te hê. Daar was tye wat Sarai jaloers gevoel het, maar sy het haarself kalm gehou deur haarself daaraan te herinner dat Hagar se kind hare sou wees om groot te maak. Na 'n rukkie, het Sarai opgemerk dat Hagar begin het om op haar neer te kyk.

Hagar holding Ishmael Almal het gewag en gewag. Dit het gelyk of die kind nooit gebore sou word nie. Maar uiteindelik het die vreugdevolle dag aangebreek en Hagar se baba is gebore. Hy was so 'n kosbare klein seuntjie. Hulle het hom Ismael genoem. Beide Abram en Sarai het hom baie liefgehad, maar omdat Hagar die regte ma was en die huishouding se diensmeisie, was dit haar werk om die kind op te pas.

Gou het sy selfs meer hatig teenoor Sarai opgetree en Sarai het vir haar kwaad geword. Uiteindelik het Sarai vir Abram vertel hoe Hagar haar behandel het. Abram was hartseer om soveel woede en onrus in sy huis te sien, maar in 'n poging om Sarai te troos, het hy vir haar gesê dat sy met Hagar kon doen wat sy wou.

Sarai het begin om Hagar sleg te behandel en het van haar verwag om meer te doen. Op haar beurt, het Hagar begin om Sarai te haat. Eendag het die bakleiery tussen Sarai en Hagar so erg geword, dat Hagar besluit het om weg te loop. Sy het Ismael geneem en weggehardloop na die woestyn toe. Sy het vir 'n paar dae weggekruip en gou het sy en Ismael niks meer gehad om te eet en te drink nie en Ismael, wat swakker was, was sterwend.

Natuurlik het God geweet waar sy weggekruip het en Hy het direk met haar gepraat.

God speaking to Hagar “Hagar, Sarai se diensmeisie, waar kom jy vandaan en waar gaan jy heen?” het God haar gevra. Hagar het haar seun styf teen haar vasgedruk en geantwoord, “Ek hardloop weg van Sarai af.”

“Gaan terug en wees aan haar onderdanig,” het God gesê. “Ek sal jou en jou seun beskerm van gevaar. Jou nageslag sal 'n groot nasie word en so baie word dat dit onmoontlik is om hulle te tel. Ismael sal 'n wilde man wees en altyd teen ander mense veg en mense sal altyd teen hom veg. Hy sal naby al sy broers bly.”

Toe het God veroorsaak dat 'n stroom uit die grond uitgespruit het en Hagar en Ismael het daarvan gedrink en hulle kragte teruggekry. Hagar het geweet dat sy met God gepraat het en moes gehoorsaam en daarom het sy Ismael geneem en teruggegaan na Abram en Sarai toe.

stars

DINK!

1. Hoe het die Here met Abram gepraat?
2. Die Here het Abram beveel om waarna te kyk en wat te tel?
3. Wat is aan Abram belowe?
4. Wat was die naam van Sarai se diensmeisie?
5. Wat het die Here vir Hagar belowe?



ONTHOU

God hou ALTYD sy beloftes.



'N VERS OM TE LEER

“…Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel…so sal jou nageslag wees” (Génesis 15:5).

ALTERNATIEWE VERS OM TE LEER

“En Hy het nie deur ongeloof aan die belofte van God getwyfel nie, maar hy is versterk deur die geloof en het aan God die eer gegee” (Romeine 4:20).

“Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want HY wat dit beloof het, is getro” (Hebreërs 10:23).


PRAKTIESE TOEPASSING

Glo jy God praat met jou? Hoe doen Hy dit? Kan jy dink aan 'n paar beloftes uit die Bybel aan jou? Dink jy God sal daardie beloftes nakom? Sal jy aanhou om Hom te vertrou al sou dit lank neem? Het Abraham geloof verloor terwyl hy gewag het?

[Na bespreking:] Vandag praat God met ons deur die Bybel. Hy wil hê ons moet die Bybel lees en ons naam aan sy beloftes koppel en dit ons eie geskenk van Hom maak. Abraham het nooit geloof verloor nie. Hy het bly glo dat God sy beloftes sal nakom. Ons sal geseën word as ons Abraham se voorbeeld volg. Aan watter belofte wil jy Hom graag herinner vandag?



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God, dankie vir vandag en vir die
baie gawes wat U vir ons gee. Help ons
asseblief om geduldig te wees en te vertrou
dat U ons gebede sal beantwoord.
In Jesus se Naam bid ons. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
Génesis 15 - 16


Afrikaanse Bybelstories
childrenschapel.org/bibstory2_af.html


stars

crayons

Color the Bible Verse (online)
Sarai Is Jealous Coloring Page (online)
Bible Color and Learn: Abraham Book 4

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books


activities

Jigsaw Puzzle (online)
Crossword (online)
Fill-in-the-Blank (online)
God Makes a Promise to Abram (online)
Hagar and Ishmael (online)

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Super Sized Book of Bible Puzzles


129

God's Promise to Abram Word Search (online)


crafts

Make A Star Mobile (online)
Make a 3-D Paper Star (moderate - online)
Make Twinkling Stars (moderate - online)

Bible Crafts
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids (online)

The Big Picture Bible Crafts:
101 Simple and Amazing Crafts to Help Teach Children the Bible


child reading a book

Abraham (Bible Encyclopedia online)
Lot's Choice, And How It Brought Trouble (online)
Abraham—A Man Who Heard And Obeyed God's Call (online)
Abraham—God's Brave Explorer (Discover 4 Yourself Inductive Bible Studies for Kids)
Abraham's Big Test
Abraham Trusts God (Faith That Sticks)
Abraham, Sarah, & Isaac (Arch Books)
God Knows My Name
Good and Evil: The Bible As Graphic Novel
HOBC Bible Big Book: Abraham
Sarah and Abraham: The Wonderful Promise
The Birth of a Nation - Abraham to Joseph (listen and read online)
The Story of Abraham (online)

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress for Kids
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Complete Illustrated Children's Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible


birds singing

Abraham - MIDI/Sheet music/Lyrics (online)
Abraham, Isaac and Jacob (online)
Father Abraham [Music Download]


Twinkle Twinkle Little Star Christian Mother Goose Rhyme
Christian Mother Goose (favorite!)

100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music


CDs and Videos

Bible Comes Alive, Volume 1 Your Story Hour, CD

Bible on the Go Vol. 03: The Story of Abraham and Isaac
(Genesis 12, 15, 18-19, 21-22) - Unabridged Audiobook [Download]


Larry Learns to Listen, DVD
The VeggieTales Show: Abraham and Lot (online)

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share Toddler Bible with DVD
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs


stars

RESOURCES FOR PARENTS AND TEACHERS

Abraham (Bible Encyclopedia)
Genesis 15
Genesis 16
Genesis 15 Adam Clarke's Commentaries (online)
Genesis 16 Adam Clarke's Commentaries (online)
The Birth of a Nation (Abraham to Joseph) - pg. 1
The Birth of a Nation (Abraham to Joseph) - pg. 2
Gleanings in Genesis #20. Abraham's Vision
Gleanings in Genesis #21. Abraham and Hagar
God Makes a Promise to Abram
Hagar and Ishmael
What Abraham Teaches Our Kids About God's Character

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
KidMin ToolBox: Boxed Book Set
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)

stars

Copyright © 2023 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Afrikaanse Bybelstories
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

Add/update a Bible story resource

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated February 4, 2023
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources