The Children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids



Abraham se Gebed 
deur Linda Sue Pochodzay Edwards

Abrahams prayer

Text Version | English | Italian


sunflower divider

“Aggg, Ma! Ons wil nie vanaand na die gebedsbyeenskoms toe gaan nie,” het Kara en Eric gekla toe hulle aan tafel gesit en hulle aandete geëet het. “Dit is vervelend en buitendien, niemand anders van ons ouderdom gaan nie!” Hulle het aanhou probeer om hulle ma te oortuig om hulle by die huis te laat bly, maar in hulle harte, het hulle geweet dat hulle pogings verniet sou wees.

“Nommer een, Dit maak nie saak hoe oud jy is nie; almal moet bid. En nommer twee, Ek dink nie julle verstaan hoe belangrik die gebede van net een mens kan wees nie,” het Ma geduldig verduidelik.

Abraham Talking To The Lord

“Maar ek weet nie regtig hoe om te bid nie. My gebede klink net nie goed genoeg nie en dit sal in elk geval niks uitrig nie,” het Kara met 'n frons gesê.

Hulle ma het probeer om die twee kinders te help verstaan dat gebed eenvoudig die aksie is om met God te praat. “As jy met mense kan praat,” het hulle ma gesê, “dan kan jy met God praat. 'n Eenvoudige gebed uit die hart, is dikwels meer effektief as 'n gebed wat noukeurig saamgestel is.” Sy het voortgegaan, “God verwag nie van julle kinders om op dieselfde manier te bid as 'n volwassene nie. God verwag dat 'n kind sal bid soos 'n kind en jou gebede is net so belangrik vir Hom as die gebede van 'n volwassene.”


sunflower divider

Abraham en sy drie gaste het pas klaar hulle heerlike maaltyd saam genuttig. Nadat hulle opgestaan het van die etenstafel, het die manne Abraham bedank vir sy vriendelike gasvryheid en het hulle na Sodom vertrek. Abraham het geen idee gehad dat die drie manne, wat pas saam met hom geëet het, die Here en twee engele was nie. Heeltemal anders as in die prente wat ons sien, het hierdie engele geen vlerke gehad nie en daar was niks besonders aan hulle nie. Hulle het gelyk en opgetree soos normale mense.

Terwyl die Here en die twee engele met die pad afgeloop het, het die Here gesê, “Abraham is 'n regverdige man en sal sy kinders op 'n goddelike manier grootmaak. Hy sal 'n groot nasie word. Ek wil nie enige geheime vir hom hou nie, so Ek gaan omdraai en hom vertel wat ons gaan doen."


sunflower divider

Explaining to Abraham Die Here het teruggedraai en vir Abraham begin verduidelik, “Sodom en Gomorra en al die gebiede rondom hulle is baie, baie goddeloos. Ek gaan al daardie stede en alles wat daarin is, vernietig, omdat hulle hul nie bekeer nie.”

Abraham het baie bekommerd geraak omdat sy broerskind, Lot, in die stad Sodom gebly het. Hy het Lot baie liefgehad en wou nie sien dat enigiets sleg met hom gebeur nie. Abraham het ook besef dat die man wat met hom gepraat het, nie werklik 'n man was nie, maar die Here. Abraham het met die Here begin praat en Hom gevra dat sy broerskind, Lot, nie skade sou ly nie.

“Here, sal U die regverdige mense saam met die goddelose vernietig?” het Abraham gevra. “As daar vyftig regverdige mense is, sal U asseblief die stad spaar?”

Abraham Talking To The Lord Die Here het met Abraham saamgestem dat as daar vyftig goddelike mense was, die stad nie vernietig sou word nie.

Abraham het vir 'n oomblik daaraan gedink. Hy het die mense in die stad Sodom geken en hy was nie seker dat daar vyftig regverdige mense daarin was nie. Hy het weer met die Here gepraat. “Here, ek weet U 'n regverdige God is en sal doen wat reg is. Wat as daar net vyf-en-veertig goddelike mense is? Sal U die stad vernietig as daar vyf minder is?”

Die Here het Abraham se bekommernis raakgesien en die getal selfs minder gemaak. Hy het gesê Hy sou nie die stad vernietig as Hy veertig regverdige mense kon kry nie.

Abraham het aan die situasie gedink en was nie heeltemal seker of daar selfs veertig mense in die stad was wat God liefgehad het nie. “Here, moet asseblief nie vir my kwaad wees nie,” het Abraham nederig gesê. “Wat as daar net dertig is? Sal U die stad red vir dertig goddelike mense?”

Abraham pleads with the LordThe Lord agrees with Abraham

Die Here was glad nie kwaad vir Abraham nie. Hy het Abraham se diepe deernis vir Lot en die ander mense gesien. Die Here wou nie regtig die stad vernietig nie, omdat Hy liefdevol en deernisvol was, maar Hy het hulle baie kanse gegee en hulle wou hulle nie bekeer nie. Hulle moes gestraf word om te keer dat die goddeloosheid versprei. “As daar dertig regverdige mense is, sal die stad nie vernietig word nie,” het die Here vir Abraham gesê.

“Maar Here, was as daar net twintig mense is wat goddelik is? Ek weet dat U 'n regverdige God is. U sal tog nie die twintig goddelike mense saam met die goddeloses vernietig nie, sal U?”

“Nee, Abraham. Ek sal nie die goddelike saam met die goddeloses vernietig nie. As daar twintig regverdige mense is, sal die stad gered word,” het die Here gesê.

Abraham asked what if there were just ten righteousThe Lord told Abraham he would save the city if there were just ten righteous

Abraham het 'n nog een keer met die Here gepraat omdat hy aan Lot en sy familie gedink het. “O Here, asseblief, moenie vir my kwaad wees nie. Sal U my toelaat om weer 'n keer te praat?” Die Here het hom toestemming gegee om te spreek. “Daar moet sekerlik tien regverdige mense in die stad Sodom wees. Sal U asseblief die stad red as daar tien is?”

The Lord went on his way and Abraham returned home Die Here het ingestem op Abraham se versoek, dat Hy nie die stad sou vernietig as Hy tien goddelike mense kon vind nie. Abraham was tevrede met daardie reëling en sy gebed was klaar. Die Here het op sy pad vertrek en Abraham het teruggekeer huistoe.

Die Here en die twee engele het deur Sodom, Gomorra en die omliggende stede gegaan om te sien of hulle tien regverdige mense kon vind. Hulle het gesoek en gesoek, maar ongelukkig kon hulle nie eers tien mense wat God liefhet, vind nie. God hou altyd sy woord en volgens die ooreenkoms, sou al die stede vernietig moes word.


sunflower divider

God sent two angels to Sodom to speak with Lot Die Here het Abraham se groot liefde vir sy broerskind onthou. Hy het die twee engele na Sodom gestuur om met Lot te praat. Toe Lot die twee manne in die straat sien, het hulle in sy huis ingenooi vir 'n maaltyd en het hulle toe genooi om die nag by sy huis te oornag. Net soos Abraham vroeër in die storie, het Lot nie geweet sy gaste was engele, wat deur die Here gestuur was nie.

Daardie aand, het die engelmanne die rede vir hulle besoek bekend gemaak. “God gaan Sodom, Gomorra en al die omliggende stede vernietig. Maak jou familie en 'n paar besittings bymekaar en gaan na die berge waar julle veilig sal wees, het hulle Lot beveel.

Vroeg die volgende oggend, het Lot besoek gaan aflê by sy getroude dogters om hulle en hulle mans te sê om gereed te maak om te vertrek, omdat die stede verwoes sou word, maar hulle wou nie kom nie. Hulle mans het net gelag, omdat hulle nie in God geglo het nie en nie gedink het dat dit regtig sou gebeur nie.

Lot, sy vrou, en twee dogters wat steeds in die huis gebly het, het voorberei om te vertrek. Dit was vir hulle moeilik om te pak, omdat daar so baie dinge was wat hulle liefgehad het en hulle gedink het hulle nodig sou hê. Hulle wou niks agterlaat nie. Eintlik wou hulle glad nie weggaan nie. Hulle het 'n voorspoedige lewe in Sodom gehad en hulle het nie heeltemal verstaan waarom hulle moes weggaan nie.

Die engelmanne het gesê dat hulle heeltemal te veel tyd gemors het en het hulle aan die hande gegryp en hulle haastig by die stad uitgeneem, sodat hulle amper alles agtergelaat het. “Asseblief!” Lot het gesmeek. “Moet ons na die berge gaan? Dit is ver en ek dink nie ek sal dit kan maak nie. Daar is 'n klein dorpie nie ver van hier nie. Kan ons asseblief daarheen gaan?”

 Lot and his family ran toward Zoar and the angel men left themFire rained down from heaven

Die engelmanne was geduldig met Lot het het ingestem dat hy na die klein dorpie genaamd, Soar, toe kon gaan. “Maar jy moet gou maak. Hardloop so vinnig as wat jy kan en moenie terugkyk nie,” het die engele hom beveel. Lot en sy familie het na Soar gehardloop en die engelmanne het hulle verlaat.

Lots wife was turned into a statue of salt Net toe hulle naby die dorpie kom, het vuur uit die hemel neergereën. Lot se vrou het gedink aan haar huis en alles wat sy agtergelaat het. Sy was ongehoorsaam en het omgekyk om te sien wat met haar geliefde huis en stad gebeur. Omdat sy ongehoorsaam was, het sy in 'n soutpilaar verander. Lot en sy twee dogters het aangehou hardloop en het dit veilig tot in die dorpie van Soar gemaak.

Sodom, Gomorra en al die omliggende stede, dorpe en nedersettings is vernietig deur die swael en vuur net soos God gesê het. Weens God se barmhartigheid en Abraham se deernis en gebede, is Lot en sy twee dogters van verwoesting gered. En as gevolg van Lot, was die dorpie Soar nie verwoes nie.


sunflower divider

DINK!

1. Wat is gebed?
2. Waarom het Abraham oor die stede gebid?
3. Het God sy woord gehou?
4. Hoe is Lot en sy twee dogters gered?



ONTHOU!

Die gebede van een mens kan 'n groot verskil maak.



'N VERS OM TE LEER:

“Die Here…wil nie hê dat sommige moet vergaan nie
maar dat almal tot bekering moet kom” (2 Petrus 3:9).



'ALTERNATIEWE VERSE OM TE LEER:

“Die vurige gebed van 'n regverdige
het groot krag” (Jakobus 5:16b).

“In die eerste plek vermaan ek dan dat smekinge,
gebede, voorbedes, danksegginge gedoen moet word vir alle mense….
Want dit is goed en aangenaam voor God, ons Verlosser,
wat wil hê dat alle mense gered moet word en tot kennis
van die waarheid kom” (1 Timótheüs 2:1,3-4).


PRAKTIESE TOEPASSING

God nooi jou om met Hom te praat. Waaroor wil jy
vandag met Hom gesels?

Ken jy iemand wat gered moet word? Kan jy
aan 'n manier dink wat God jou kan gebruik om hulle
by Hom uit te bring?

[Na bespreking:] Jy kan oor alles met God praat.
Ek moedig jou aan om net soos Abraham te bid dat God
ander sal red. God wil jou graag gebruik om sy boodskapper
te wees om die goeie nuus van sy groot liefde uit te dra.
Vra God om jou hart met liefde en deernis te vul en jou
na iemand te lei wat hartseer is. Hy sal deur jou werk
om hulle te help om Hom te leer ken.



LAAT ONS BID:

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God, dankie vir U groot liefde en
deernis vir alle mense. Help ons om vriendelik
te wees en mekaar lief te hê net soos U ons liefhet.
In Jesus se Naam bid ons. Amen
****************************************************



KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?

Génesis 18:16-19:3 and 19:12-29



crayons

God Sent Angels to Lot (online)
Sodom and Gomorrah (online)
Lot And His Daughters (online)
James 5:16b Coloring Page (online)
Color, Cut, Scramble 2 Peter 3:9 (online)
Bible Color and Learn: Abraham Book 4

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books



activities

Jigsaw Puzzle (online)
Lot Crossword Puzzle (online)
Lot And His Daughters Jigsaw Puzzle (online)
Word Search (online)
Help Lot Find Zoar - Maze (online)
Sodom and Gomorrah Crossword Puzzle (online)
The Five-Finger Prayer (online)
How To Pray For Missionaries (online)
Praying Hands Connect The Dots (online)
Sodom and Gomorrah (online)

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Super Sized Book of Bible Puzzles



crafts

Cut and Scramble 2 Peter 3:9 (online)
Bible Crafts about Prayer (online)
Easy Fun Bible Art: Abraham Pleads for Sodom (online)
Sodom and Gomorrah Bible Craft for Kids (online)

Bible Crafts
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids (online)

The Big Picture Bible Crafts:
101 Simple and Amazing Crafts to Help Teach Children the Bible



child reading a book

The Story of Sodom and Gomorrah (online)
Prayers for Kids (online)
Abraham (online Bible Encyclopedia)
Abraham—A Man Who Heard And Obeyed God's Call (online)
Abraham and the Three Strangers (online)
Abraham Gets Strange Visitors (online)

Abraham—God's Brave Explorer
(Discover 4 Yourself Inductive Bible Studies for Kids)

Abraham, Sarah, & Isaac (Arch Books)
Abraham's Big Test
Abraham Trusts God (Faith That Sticks)
God Knows My Name
Good and Evil: The Bible As Graphic Novel
Hagar, Ishmael, And God's Promise To Abraham (read online)
HOBC Bible Big Book: Abraham
Lot's Choice, And How It Brought Trouble (online)
One Starry Night (read online)
Sarah and Abraham: The Wonderful Promise
The Birth of a Nation - Abraham to Joseph (listen and read online)
The Child Of Promise (read online)
The Rain Of Fire That Fell On A City (online)
The Story of Abraham (online)
The Story of Abraham and Sarah (online)

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress for Kids
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Complete Illustrated Children's Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible



birds singing

Abraham - MIDI/Sheet music/Lyrics (online)
Abraham, Isaac and Jacob (online)
Father Abraham [Music Download]
Cedarmont Kids sing Father Abraham (DVD)
God's Promise To Abraham (lyrics/MIDI) (online)
When We Pray For Each Other (online)
Why Worry When You Can Pray? (online)


Twinkle Twinkle Little Star Christian Mother Goose Rhyme
Christian Mother Goose (favorite!)

100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music



CDs and Videos

Bible Comes Alive, Volume 1 Your Story Hour, CD

Bible on the Go Vol. 03: The Story of Abraham and Isaac
(Genesis 12, 15, 18-19, 21-22) - Unabridged Audiobook [Download]


Larry Learns to Listen, DVD
Sodom and Gomorrah: TRUE STORY of Lot And Abraham (online)
Superbook: Sodom and Gomorrah (online)
The VeggieTales Show: Abraham and Lot (listen online)

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share Toddler Bible with DVD
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs


RESOURCES FOR PARENTS AND TEACHERS

Abraham (online WebBible Encyclopedia)
Genesis 18 (online)
Genesis 19 Dramatized King James Version (online)

Is there any evidence for the Biblical story
of Sodom and Gomorrah's destruction by fire and brimstone (sulfur)?
(online)

Plain English - Puppets or Drama (online)
Sodom and Gomorrah (online)
The Birth of a Nation (Abraham to Joseph) pg. 2 (online)
What Abraham Teaches Our Kids About God's Character

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
KidMin ToolBox: Boxed Book Set
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)


sunflower divider

Copyright © 2023 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Afrikaanse Bybelstories
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

Add/update a Bible story resource

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated February 18, 2023
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources